Die Brandwag Hoërskool
Hoërskool Die Brandwag presteer uitstekend by OP Atletiek Kampioenskappe
Hoërskool Die Brandwag presteer uitstekend by OP Atletiek Kampioenskappe. Op 6 en 7 Maart het van Hoërskool Die Brandwag se topatlete aan die OP ...Hoërskool Brandwag atlete skitter aan die Oos-Kaap atletiekkampioenskappe
Hoërskool Brandwag se atlete het die afgelope naweek weer bewys waarvan hulle gemaak is! Altesaam 14 atlete het aan die Oos-Kaap Skole-atletiekkampioenskappe deelgeneem en ...‘n Glansprestasie vir Die Hoërskool Brandwag leerder
‘n Glansprestasie vir Minké Goldshagg. Tydens die Oktober-skoolvakansie het Minké Goldshagg Die Hoërskool Brandwag vlag hoog laat wapper toe sy aan “Talent Africa” op ...Die Hoërskool Brandwag Oos-Kaap kragoptel “Bench Press” Uitslae
Die Hoërskool Brandwag-kragoptellers het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Classic Bench Press: Eerste plekke: Lianie Bakkes Kobie Mellet ...Die Hoërskool Brandwag leerder skitter in ATKV Fynskrif
Derde plek vir Die Hoërskool Brandwag leerder Ilze-Marie in ATKV Fynskrif!Baie geluk aan Ilze-Marie Dippenaar wat ’n 3de plek in die ATKV Fynskrif-kompetisie behaal ...Die Hoërskool Brandwag Eerste XI wen oortuigend teen Despatch
Die Hoërskool Brandwag Eerste XI wen oortuigend teen Despatch! Ons 1ste-krieketspan het ’n uitstekende vertoning gelewer in die SA Skole T20-toernooi toe hulle Despatch ...Groot Mylpale vir Die Hoërskool Brandwag krieketspelers
Die Hoërskool Brandwag-familie is ongelooflik trots om twee besondere mylpale in ons eerstespan te vier. Reagan Diedericks en Jayden Erasmus het albei 50ste wedstryde ...Die Hoërskool Brandwag hoofdogter 2025 wen sportprys in Matrikulant van die jaar kompetisie
Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op ons 2025-hoofmeisie, Marné Koen, wat die sportprys gewen het by vanjaar se UV Matrikulant van die Jaar-kompetisie. ...Uitstekende prestasie by die Nasionale WOW-Spelfees vir Die Hoërskool Brandwag
Uitstekende prestasie by die Nasionale WOW-Spelfees! Kemica Harth (Graad 9) en Ajay Jacobs (Graad 8 ) het op Saterdag, 11 Oktober, aan die Nasionale ...Oostelike Provinsie skopboks prestasie vir Die Hoërskool Brandwag leerder
Baie geluk, Henrico! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op Henrico, ’n trotse Brandwagleerder, wat die afgelope naweek (4 Oktober) in Oudtshoorn aan die Wes-Kaapse ...Oostelike Provinsie skaak prestasie vir Die Hoërskool Brandwag
Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots om aan te kondig dat Schalk Coetzee gekies is vir die Oostelike Provinsie o.16-skaakspan wat in Desember in ...Die Hoërskool Brandwag leerder is in die o.17 OP 7’s-rugbyspan opgeneem
Baie geluk, Zanick Carolus! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots om aan te kondig dat Zanick Carolus opgeneem is in die o.17 OP 7’s-rugbyspan! ...Die Hoërskool Brandwag leerder haal die Top 14 van die Matrikulant van die Jaar kompetisie
Marné Koen is aangewys as een van die Top 14 finaliste in die Universiteit van Vrystaat (UV), Netwerk24 en Volksblad se 44ste Matrikulant van ...Die Hoërskool Brandwag stoeiers verteenwoordig die Oostelike Provinsie by die Nasionale kampioenskappe
Wiehann Hooper, Errol te Brugge en Steyn Liebenberg is gekies om die Oostelike Provinsie te verteenwoordig tydens die Nasionale Stoeikampioenskappe. Die Hoërskool Brandwag is ...Die Hoërskool Brandwag vaar uitstekend by die WOW-spelfees distrik-uitdunne
Die Hoërskool Brandwag het uitstekend gevaar by die distrik-uitdunne van die WOW-spelfees. Kemica Harth het die eerste plek in die gr. 9-afdeling gewen. Ajay ...Die Hoërskool Brandwag rugbyspanne verskyn op die “NextGenXV-ranglys”
Baie geluk aan Die Hoërskool Brandwag rugbyspanne! Volgens die “NextGenXV-ranglys” het ál ons rugbyspanne vanjaar onder die Top 10 in die Oos-Kaap geëindig. Die 1ste span ...Die Hoërskool Brandwag sangers blink uit
Die Hoërskool Brandwag se sangers het hul talente met trots ten toon gestel. Woensdag, 6 Augustus het die soliste en duette aan die Pearson ...Die Hoërskool Brandwag skitter aan die provinsiale rondte van die WOW-spelfees
Twee leerders van Die Hoërskool Brandwag het eerste plekke by die provinsiale rondte van die WOW-spelfees behaal. Kemica Harth in graad 9 en Ajay ...Karate prestasie vir die Hoërskool Brandwag
Karate-Suid Afrika Nasionale Kompetisie. Baie geluk aan Ilze-Marie Dippenaar wat hierdie naweek die Karate SA Nasionale Kompetisie bygewoon het as deel van die OP Ontwikkelingspan. Sy ...Die Hoërskool Brandwag Kultuurweek 2025
Kultuurweek 2025 – ’n Week van viering en kreatiwiteit. Kultuur is behoorlik gevier tydens Die Hoërskool Brandwag se Kultuurweek vanaf 28 Julie tot 1 ...Die Hoërskool Brandwag oudleerder is die Men’s T20 International Player of the Year
Ons is ongelooflik trots om te deel dat Anrich Nortjé, ’n trotse oudskolier van Die Hoërskool Brandwag, aangewys is as Men’s T20 International Player ...Die Hoërskool Brandwag skitter by die distrik-uitdunne van die WOW-spelfees
Die Hoërskool Brandwag het uitstekend gevaar by die distrik-uitdunne van die WOW-spelfees. Kemica Harth het die eerste plek in die gr. 9-afdeling gewen. Ajay ...Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots hul twee o.18-netbalspeelsters
Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op hul twee 0.18-netbalspeelsters, Kara Fourie en Nienke McKay, wat onderskeidelik aangewys is as die kapteine van die ...Kragoptel prestasie vir Die Hoërskool Brandwag
Die Hoërskool Brandwag leerder Stephenè Loubser het die 2de plek behaal en wen dus die silwermedalje in die Classic Bench Press o. 69 kg ...Stoei prestasie van Die Hoërskool Brandwag leerders
Twee van ons eie Die Hoërskool Brandwag leerders het uitstekende prestasies behaal tydens ’n stoeikompetisie op Saterdag, 5 Julie 2025: Werner Vermeulen het in ...Kragoptel glorie in Japan vir Die Hoërskool Brandwag
Krag vasbyt en glorie in Japan! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op Kobie Mellet wat ’n uitstaande prestasie behaal het by die “Asian ...Skitter SACOPA prestasie vir Die Hoërskool Brandwag
Lienke-Mari Strydom het gedurende die Julie-vakansie aan die SACOPA (South African Championships of Performing Arts) se uitdunronde deelgeneem en met trots haar Oostelike Provinsie-kleure ...Die Hoërskool Brandwag het weereens uitstekend gevaar by die jaarlikse Senior Afrikaans Olimpiade
Die Hoërskool Brandwag het weereens uitstekend gevaar by die jaarlikse Senior Afrikaans Olimpiade vir Afrikaans Huistaal. Lourens Preller in graad 12 het die eerste ...Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots
Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is vir die finale OP-netbalspanne. Hierdie prestasie getuig van harde werk, vasberadenheid ...Skitter netbal prestasies vir Die Hoërskool Brandwag
Drie Die Hoërskool Brandwag-netbalspelers, Christelle Stander, Keisha Reuben en Esri le Grange, het Donderdag aan die o.19 Nelson Mandela Bay proewe deelgeneem en deurgedring ...Dubbel Goud vir Die Hoërskool Brandwag stoeier
Baie geluk aan Steyn Liebenberg wat met uitstaande talent en deursettingsvermoë twee goue medaljes verower het – een in Freestyle Stoei en een in ...Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan kook
Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan het Saterdag aan die eerste rondte van die Herald Schools Quiz deelgeneem en deurgedring na die volgende rondte. Altesaam ...Die Hoërskool Brandwag o.14A Netbalspan blink uit in Oos-Kaap kampioenskap
Die Hoërskool Brandwag o.14A Netbalspan blink uit in Oos-Kaap Kampioenskap. Ons trotse o.14A-netbalspan het uitstekend gevaar tydens die Oos-Kaap Kampioenskap! Wen teen Mqikela met ...Die Hoërskool Brandwag se o.14A-netbalspan gaan die beste o.14-netbalspanne in die land aandurf
Die Hoërskool Brandwag se o.14A-netbalspan gaan die beste o.14-netbalspanne in die land aandurf wanneer hulle vroeg in Augustus aan die Hoërskole Kampioenskap in Boksburg ...Die Hoërskool Brandwag onderwyser is aangestel as hoofafrigter van die SA kragoptelspan
Die Hoërskool Brandwag onderwyser, mev. Ilze-Mari Maritz, is aangestel as die hoofafrigter van die SA kragoptelspan wat in Julie in Japan aan die Asiese ...Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots leerders se kragoptel prestasies
Kobie Mellet en Stephenè Loubser verteenwoordig Suid-Afrika met trots in die Classic Bench Press en kragoptelafdeling tydens die Asian/Pacific/African-kampioenskappe in Himeji, Japan! Die Hoërskool ...Die Hoërskool Brandwag leerder skitter aan die Gert Venter Stoeikompetisie deelgeneem
Stoeiprestasie van Formaat! Wiehann het Saterdag aan die Gert Venter Stoeikompetisie deelgeneem en met ongelooflike toewyding én talent uitgestaan! Hy het aan twee stoeistyle ...Die Hoërskool Brandwag leerder presteer in kragoptel
Die Hoërskool Brandwag leerder Stephenè Loubser behaal ‘n 2de plek en wen die silwer medalje in die Classic Bench Press o.69kg sub-junior divisie by ...Die Hoërskool Brandwag vier Afrikaans
Afrikaans is ons taal en Afrikaans is vandag, 8 Mei 2025, ’n hele eeu oud! Natuurlik is daar by Die Hoërskool Brandwag feesgevier met ...Die Hoërskool Brandwag leerder presteer by SA Kickboxing Kampioenskappe
Die Hoërskool Brandwag leerder Henrico Louw presteer by SA Kickboxing Kampioenskappe. Henrico Louw het van 25 tot 29 April aan die Suid-Afrikaanse Kickboxing Kampioenskappe ...








































