Die Brandwag Hoërskool
Die Hoërskool Brandwag se Top Akademiese Presteerders vir Kwartaal 1
Die Hoërskool Brandwag se Top Akademiese Presteerders vir Kwartaal 1, 2025.Uitsonderlike Prestasie deur die Hoërskool Brandwag atleet
Uitsonderlike Prestasie deur Chante Mulder!Ons is trots om te deel dat Chante Mulder gekies is om aan die Senior Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe deel te neem ...Die Hoërskool Brandwag Rugbysterre verteenwoordig OP op nasionale vlak
Die Hoërskool Brandwag Rugbysterre verteenwoordig O.P. op nasionale vlak! Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende Brandwag-rugbyspelers gekies is om ...Kragoptel prestasie vir Die Hoërskool Brandwag
Kragoptel prestasie vir Die Hoërskool Brandwag: Provinsiale verteenwoordigers: Abigaill Doyle Lianie Bakkes Alan de Beer Kobie Mellet Ferdé Botha Henré v/d Berg Jana Fox ...Die Hoërskool Brandwag Rugbysterre verteenwoordig OP op nasionale vlak
Die Hoërskool Brandwag Rugbysterre verteenwoordig OP op nasionale vlak! Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende Brandwag-rugbyspelers gekies is om ...Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots
Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots! Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is vir die finale OP-netbalspanne. ...Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op leerder se kragoptel prestasie
SA Classic Kragoptel – Dag 3 Uitslae Silwer vir Abigaill Doyle! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op Abigaill Doyle, wat ‘n silwermedalje verower ...Sterk vertoning van Die Hoërskool Brandwag rugbyspanne
Die Hoërskool Brandwag se rugbyspanne het hul veggees op die veld gewys met ‘n reeks harde wedstryde. Die spanne het waardevolle ondervinding opgedoen en ...Groot mylpaal vir twee van Die Hoërskool Brandwag se hokkiekapteins
Groot mylpaal vir twee van Die Hoërskool Brandwag se hokkiekapteins! Twee spelers van Brandwag se 1ste-hokkiespan het die afgelope naweek ‘n besonderse prestasie behaal ...Die Hoërskool Brandwag o.16A seeviër by Jeppe Rugbyfees
Die Hoërskool Brandwag o.16A seeviër by Jeppe Rugbyfees! Ons o.16A-span het gister ’n kragtige 31-15 oorwinning teen Northcliff behaal. Na twee opeenvolgende wedstryde oor ...Die Hoërskool Brandwag Paarl Toer Netbal resultate
Die Hoërskool Brandwag Paarl Toer Netbal resultate. Ons o.15- en o.16-netbalspanne het onlangs aan ‘n opwindende toernooi in Paarl deelgeneem en waardevolle ondervinding teen ...Internasionale Karate-presteerders vir Die Hoërskool Brandwag
Internasionale Karate-presteerders vir Die Hoërskool Brandwag! Baie geluk aan Kailyn du Preez (Graad 12) en Tiaan van der Berg (Graad 8 wat onlangs deelgeneem ...Die Hoërskool Brandwag se rugbyspelers presteer tydens die vakansie
Die Hoërskool Brandwag se rugbyspelers presteer tydens die vakansie! Baie geluk aan Damian le Roux en Nicolis Thysse, wat gekies is vir die Klein ...Die Hoërskool Brandwag atlete op pad na die ASA-kampioenskap
Die Hoërskool Brandwag atlete pak tas uit, tas in, en woeps—weer op pad! Ons atlete het skaars kans gekry om hul tekkies uit te ...Die Hoërskool Brandwag kragoptel leerders maak trots
SA Classic Kragoptel – Dag 1 Uitslae Die Hoërskool Brandwag se kragoptellers wys hul staal op die nasionale verhoog! Lianie Bakkes behaal ’n 3de ...Die Hoërskool Brandwag oudleerders draf uit vir die EP Elephants
Baie geluk aan drie van Die Hoërskool Brandwag oudleerders, Zukisa Sali, Chadwyn November en Hannes Huisamen wat die naweek die ongelooflike voorreg het om ...Die Hoërskool Brandwag skitter by Metro Atletiek
Die Hoërskool Brandwag skitter by Metro Atletiek! Brandwag het by die Metro Atletiekkampioenskap gewys hoe kampioene dit doen! Die kenmerkende golf van groen, rooi ...Die Hoërskool Brandwag-atlete op pad na Queenstown
Die Hoërskool Brandwag-atlete op pad na Queenstown Ons is trots om aan te kondig dat 14 van Brandwag se TOP-atlete gekies is vir die ...Die Hoërskool Brandwag Atlete is op pad na die SA kampioenskappe
Baie sterkte aan Die Hoërskool Brandwag se atlete vir hulle deelname aan die ASA-kampioenskap wat vandag afskop! Brandwag is ongelooflik trots op hierdie atlete ...SA Bench Press 2025 uitslae vir die Hoërskool Brandwag
Mev. Ilze-Mari Maritz, kragoptelafrigter by Die Brandwag Hoërskool, het na baie jare besluit om weer saam met die kragoptellers wat sy afrig, deel te ...Oos-Kaap skolekampioenskap atletiek uitslae vir Die Hoërskool Brandwag
Die Hoërskool Brandwag atlete het die naweek uitmuntend gevaar by die Oos-Kaapse skolekampioenskap. Van die 13 atlete wat deelgeneem het, het ons ’n indrukwekkende ...Die Hoërskool Brandwag-atlete op pad na Queenstown
Die Hoërskool Brandwag is trots om aan te kondig dat 14 van Brandwag se TOP-atlete gekies is vir die NMB Metrospan en die geleentheid ...Hoërskool Brandwag Kragoptel – SA Bench Press Uitslae
Hoërskool Brandwag Kragoptel – SA Bench Press Uitslae Sub-juniors Classic Abigaill Doyle – Goud Alan de Beer – Goud Jana Fox – Goud Stephené ...Die Brandwag Hoërskool leerder behaal ‘n 1ste plek in die Kragoptel-kampioenskap
Stephené Loubser leerder van Die Brandwag Hoërskool het onlangs ’n 1ste plek in die Oos-Kaap Equipped Kragoptel-kampioenskap behaal en kwalifiseer daarmee vir die Oos-Kaapspan ...Die Hoërskool Brandwag atlete skitter op die atletiekbaan
Die Hoërskool Brandwag se atlete het hul merk gelaat by die Distrik Atletiekbyeenkoms met ‘n skitter 45 eerste plekke, 38 tweede plekke, en 14 ...Die Brandwag Hoërskool spog met die Cravenweek kondisioneringsafrigter
Die Brandwag Hoërskool wens mnr. Leonard geluk met die unieke prestasie nadat hy as ‘nWêreldrugby-opvoeder gekwalisfiseer het. Hiermee is hy verantwoordelik vir die opleiding ...Die Brandwag Hoërskool is trots op hul leerders se rolbal prestasies
Liam Nel (gr. 8 ) en Wicus Botha (gr. 12)leerders van Die Brandwag Hoërskool is die afgelope naweek onderskeidelik vir die O.P. o.15- en ...Die Brandwag Hoërskool leerders het aan die Classic Kragoptel kompetisie deelgeneem
Vyf Brandwagters het die afgelope naweek aan die E.C. Classic Kragoptel-kompetisie deelgeneem. Na aanleiding van hulle prestasies by dié kompetisie is hulle vir die ...Die Brandwag Hoërskool neem deel aan die World Reading Aloud Day
’n Groot aantal leerlinge van Brandwag het onlangs deelgeneem aan World Reading Aloud Day. Die inisiatief is deur die Engelsdepartement by Brandwag aangegryp en ...Die Hoërskool Brandwag atlete geniet interskole by Nico Malan
Die Hoërskool Brandwag atlete het weereens uitstekend gevaar na ‘n kompeterende, maar genotvolle, interskole by Nico Malan. Ons atletiekspan het met agt trofees weggestap. ...Die Hoërskool Brandwag oudleerder word aangewys as die 2de beste “Cluster B” Provinsiale Toppresteerder
Tiaan Meyer is aangewys as die 2de beste matrikulant in “Cluster B” by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie 2024 wat in Oos-Londen gehou is. Hy ...Die Hoërskool Brandwag tennisspeler word gekies vir die Oos-Kaap se o.19-span
Een van Die Hoërskool Brandwag se veelsydige sportsterre, Chanté Mulder, is gekies om die Oos-Kaap se o.19-span in die Synergy Cup te verteenwoordig. Nie ...Die Hoërskool Brandwag bied ‘n uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag aan
Die Hoërskool Brandwag se uiters suksesvolle en opwindende Interlaer Atletiekdag het nie net vir ongelooflike sportmangees gesorg nie, maar ook vir ’n paar geskiedkundige ...Die Hoërskool Brandwag spog met 2 atlete op die SA Skole Sport Sterre-ranglys
Die Hoërskool Brandwag spog met 2 atlete op die SA Skole Sport Sterre-ranglys. Baie geluk aan Chanté Mulder en Kara Fourie met hierdie prestasie.Die Hoërskool Brandwag se topmatrikulant van 2024 woon die vierkantopening vir 2025 by
Die Hoërskool Brandwag se topmatrikulant van 2024, Tiaan Meyer, het Brandwag se vierkantopening bygewoon sodat die skool sy trofee en sertifikaat aan hom kon ...Die Hoërskool Brandwag Klas van 2024 oudleerder skitter by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie
Die Hoërskool Brandwag oudleerder Tiaan Meyer is aangewys as die 2de beste matrikulant in “Cluster B” by die Provinsiale Toppresteerders Seremonie wat in Oos-Londen ...Die Hoërskool Brandwag se netbalspelers het aan die Nelson Mandela Bay Tens toernooi deelgeneem
Sewe van Die Hoërskool Brandwag se netbalspelers het onlangs ’n derde plek behaal by die Nelson Mandela Bay Tens toernooi wat by die De ...Verskeie personeellede van Die Hoërskool Brandwag het die NSS-vraestelle gemerk
Verskeie personeellede van Die Hoërskool Brandwag was vanjaar betrokke by die merk van NSS-vraestelle na afloop van die matriekeindeksamen. Hulle is mev. N. Edwards ...Die Hoërskool Brandwag seuns skitter in rugby
Drie Die Hoërskool Brandwag seuns het die Desember vakansie die geleentheid gekry om oorsee te gaan rugby speel. Hulle is Keanu Coetzer, Luan Greeff ...Die Hoërskool Brandwag atlete skitter by eerste EPA-ligabyeenkoms
Die Hoërskool Brandwag atlete skitter by eerste EPA-ligabyeenkoms. Saterdag, 23 November, het die Hoërskool Brandwag se atlete aan hul eerste EPA-ligabyeenkoms deelgeneem en hul ...








































