Die Hoërskool Brandwag seuns skitter in rugby
ADVERTISEMENT
Drie Die Hoërskool Brandwag seuns het die Desember vakansie die geleentheid gekry om oorsee te gaan rugby speel. Hulle is Keanu Coetzer, Luan Greeff (albei o.15) en Leewin Kammies (o.17). Die drie het vertrek 5 Desember na Frankryk en het drie wedstryde gespeel voordat hulle op 14 Desember terug gekom het na Suid-Afrika.











