Laerskool Hartenbos
Laerskool Hartenbos neem deel aan die Willie le Roux o.13B toernooi
Laerskool Hartenbos neem deel aan die Willie le Roux o.13B toernooi. Hartenbos wen 12-10 vs De Hoop Hartenbos verloor 0-20 vs Paarl Gim Hartenbos ...Skaak prestasie vir Laerskool Hartenbos
Tydens die pas afgelope South African Youth Chess Championships in Rustenburg is Laerskool Hartenbos skaakspeler Anja Gous aangewys as die Beste Junior Meisie in ...Laerskool Hartenbos skaakspeler en haar span behaal eerste plek in toernooi
Laerskool Hartenbos skaakspeler Jaylie Botha en haar span het ‘n eerste plek behaal by die Mzanzi Interprovinsiale Skaaktoernooi in Gqeberha.Laerskool Hartenbos tennis nuus
Rooi- en oranjebal tennis Laerskool Hartenbos teen Laerskool Vorentoe. Dit was nou ‘n lekker uidaging vir ons tennispelers.Laerskool Hartenbos Grondslagfase sluit die atletiekseisoen af met “Colour run fun”
Laerskool Hatrenbos se Grondslagfase het die atletiekseisoen afgesluit met so ‘n bietjie “Colour run fun”. Dit was lekke pret vir ons leerders .Laerskool Hartenbos gimnas presteer uitstekend by die SA Nasionale Kampioenskappe
Baie geluk aan Talesha Nel van Laerskool Hartenbos wat gedurende die Oktober vakansie aan die SA Gimnastiek Nasionale Kampioenskappe deelgeneem het. Sy het ‘n ...Laerskool Hartenbos kyk trots terug na Interskole 2025
Tuisblad – Laerskool Hartenboshet van 28 tot 30 Augustus 2025 het s die interskole teen Laerskool Stellenbosch aangebied. Leerders het mekaar die stryd aangesê ...Laerskool Hartenbos geesspan
Laerskool Hartenbos het met groot opgewondenheid hul splinternuwe geesspan bekendgestel — ‘n dinamiese groep cheerleaders wat gereed is om gees te vang en ondersteuning ...Wes-Kaap kleure vir Laerskool Hartenbos boogskut
Laerskool Hartenbos leerder André Steenkamp is met trots bekroon met sy Wes-Kaap Provinsiale kleure in binneshuise boogskiet, soos toegeken deur SANIFAA (South African National ...Laerskool Hartenbos rugbyspelers word in die o.12 SWD rugbyspan opgeneem
Baie geluk aan Laerskool Hartenbos rugbyspelers Hanro Harrison, Endré Duvenhage, Houghardt Pheiffer, Hercu Fourie en Chris van Deventer wat opgeneem is in die o.12 ...Laerskool Hartenbos Redenaars vorder na die Prima Landsfinaal
Dit was ‘n voorreg om as Prima skool van die jaar vir 2024 die Landsfinaal aan te bied by Laerskool Hartenbos. Ons het 13 ...Kwartaal 1 akademiese prestasie vir Laerskool Hartenbos
Hierdie Laerskool Hartenbos leerders is die top 3 akademiese presteerders in van gr. 5 – 7 van kwartaal 1. Baie geluk! OLSEN klas: Johan ...Laerskool Hartenbos Skaak Dolfyn het onder die top 15 spelers geëindig
Laerskool Hartenbos Skaak Dolfyn Anja Gous het onder die top 15 spelers geëindig tydens die Western Cape Individual Championships wat die afgelope naweek in ...Laerskool Hartenbos rugbyspelers presteer
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Laerskool Hartenbos, Colby Robetze, CJay Lottering, Gideon Boshoff, Simon du Plooy, Hanco Zevenster, Dean Macdonald en Tiaan ...Laerskool Hartenbos skitter in netbal
Baie geluk aan die volgende netbalspelers van Laerskool Hartenbos, Eldene Afrikaner en Janneke Hayes wat deurgaan na die Wes-Kaap netbalproewe en Senobia Karelse wat ...Laerskool Hartenbos leerder presteer in boogskiet
Baie geluk aan André Steenkamp van Laerskool Hartenbos wat SANIFAA Wes-Kaap kleure in binnehuise boogskiet ontvang het.Laerskool Hartenbos Top 10 atletiek prestasie
Laerskool Hartenbos het Vrydag, 18 Oktober 2024, deelgeneem aan Hoërskool Bredasdorp se BD’s TOP 10 byeenkoms. Ons atlete het pragtig presteer en die byeenkoms ...Laerskool Hartenbos se redenaars het uitstekend gevaar in die Prima redenaarskompetisie
Laerskool Hartenbos se redenaars het uitstekend gevaar in die Prima redenaarskompetisie wat in Oktober 2024 plaasgevind het. Die volgende leerders het plekke in die ...Laerskool Hartenbos atleet stel ‘n nuwe verspring rekord op
Laerskool Hartenbos atleet Nianke Fourie is 0.10 en het ook aan Hoërskool Outeniqua in George se Kwagga Top 10 atletiekbyeenkoms deelgeneem as deel van ...Eden Tennis prestasie vir Laerskool Hartenbos
Laerskool Hartenbos het 11 leerders in die Eden distrikspan gehad wat op 1-3 November 2024 in die Kaap gaan deelneem het. Die o.13 span ...Laerskool Hartenbos rugbyspelers word in die o.12 SWD rugbyspan ingesluit
Die Laerskool Hartenbos rugbyspelers CJay Lottering en Dean McDonald is opgeneem in die o.12 SWD B- rugbyspan wat gedurende datum gaan deelneem in Riversdal ...Laerskool Hartenbos tennisspelers verteenwoordig Eden
Laerskool Hartenbos tennisspelers Chamé Strydom en Nika Kirstein het op 8-11 Augustus 2024 Eden verteenwoordig gedurende die o.13 Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria. Eden het ...Laerskool Hartenbos word genomineer in “The best of Mosselbay Readers choice”
Laerskool Hartenbos was genomineer in “The best of Mosselbay Readers choice” as die beste Laerskool en beste Voorskool. Laerskool Hartenbos was as wenner aangewys ...Laerskool Hartenbos rugbyspelers haal die SWD rugbyspan
Die Laerskool Hartenbos rugbyspelers Colby Robbetze, Simon du Plooy, Gideon Bosshoff, Hanco Zevenster en Tiaan Smuts is opgeneem in die 0.12 SWD A- rugbyspan ...Skaak prestasie vir Laerskool Hartenbos
Kristen Roux, GJ Venter, Hennie Coetzee, Mathy van Loggenrenberg, Jayden Bekker en Jaylie Botha is deel van die Skaakspan van Laerskool Hartenbos. Hierdie span ...Laerskool Hartenbos AKTV en Radikale-redenaars
Laerskool Hartenbos leerders Cooper le Roux en Jané Wessels het deelgeneem aan Weskaap uitdunronde van Radikale Redenaars en Cooper le Roux het ‘n eerste ...Drie leerders van Laerskool Hartenbos ingesluit in die SWD rugbyspanne
Laerskool Hartenbos het drie leerders wat opgeneem is in die SWD rugbyspanne. Luan Vorster is opgeneem in die Akademiese span en Wihan Erasmus en ...Laerskool Hartenbos leerders ingesluit in die o.13 Eden hokkiespanne
Die volgende leerders van Laerskool Hartenbos is in die o.13 Eden hokkiespanne opgeneem.Laerskool Hartenbos netbal leerders ingesluit in die volgende streek- en provinsiale spanne
Die volgende dogters van Laerskool Hartenbos is onderskeidelik in die volgende streek- en provinsiale spanne opgeneem. Hierdie spanne gaan in die Junie vakansie aan ...Laerskool Hartenbos sport en kultuurprysuitdeling 2023
Laerskool Hartenbos sport- en kultuurprysuitdeling 2023.Laerskool Hartenbos hoogtepunte vir kwartaal 3
Hiermee Laerskool Hartenbos se hoogtepunte vir kwartaal 3.Tennis: Hierdie kwartaal het Laerskool Hartenbos se tennisspanne aan 3 toernooie deelgeneem: Reef Hudson toernooi in George, ...Laerskool Hartenbos leerders presteer in sport en kultuur
Eden-atletiek: Hierdie groep leerders van Laerskool Hartenbos was almal opgeneem in die Eden atletiekspan wat gaan deelneem het in Paarl, Wes-Kaap. Ses van hierdie ...‘n Goue medalje vir Laerskool Hartenbos se SA-atleet
Laerskool Hartenbos se SA-atleet, Maria Wolfaardt, wys trots haar goue medalje. Sy het die afgelope naweek ‘n eerste plek in gewigstoot behaal by die ...Laerskool Hartenbos kwartaal 1 hoogtepunte
Hiermee Laerskool Hartenbos kwartaal 1 hoogtepunte: Nuwelinge: Eerste skooldag in Dolfynkontrei 2023. Piekniek:Meneer Werner hou piekniek saam met die Pikkewyne. Musiek: Eerste klasmusieklesse in ...Laerskool Hartenbos Prysuitdeling
Hiermee Laerskool Hartenbos se Prysuitdeling van 2022. Baie geluk aan elke leerder wat ‘n toekenning ontvang het! Kultuur: Zoë Anne Harrison: Wen prys vir ...Laerskool Hartenbos Hoofleiers
Hiermee Laerskool Hartenbos se Hoofleiers: Xavien Herselman (onder-hoofseun) Carel Strydom (hoofseun) Lee-Anne Pretorius (hoofdogter) Annabella Wolfaardt (onder-hoofdogter)Laerskool Hartenbos eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Hartenbos se eerstespanne met trots. Hokkie 1ste span dogters: Netbal 1ste span: ...Laerskool Hartenbos uitblinkers
Laerskool Hartenbos uitblinkers Rugby 1 en Rugby 2: Netbal Miike Scholtz is in die Wes-Kaap netbalspan opgeneem! Baie geluk Miike, ons is trots op ...Laerskool Hartenbos sport prestasies
Laerskool Hartenbos sport prestasies: Skaak: Kirsten, Migael en Anke het Eden-klere verwerf in skaak! Hulle dring deur na die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi! Ons is ...Laerskool Hartenbos leerders vaar uitstekend by Oakdale Rugbynaweek
Veertien laerskole is verteenwoordig by die Oakdale Rugbynaweek. Die Dolfyne wen 2 uit hulle 3 wedstryde. Hulle wen teen Laerskool Brackenfell en Laerskool Panorama ...









































