Laerskool Hartenbos rugbyspelers word in die o.12 SWD rugbyspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Hartenbos rugbyspelers Hanro Harrison, Endré Duvenhage, Houghardt Pheiffer, Hercu Fourie en Chris van Deventer wat opgeneem is in die o.12 SWD rugbyspan.










