Hoër Landbouskool Boland vaar uitstekend aan die Swartland Skou 2025
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland leerders vaar uitstekend aan die Swartland Skou 2025. Jeugskou uitslae:
Wolskape
Jnr:
1.) Michiel Visser
2.) Christiaan Burger
3.) Maritz Viljoen
4.) Franco de Lange
5.) Henco van der Walt
Snr:
1.)Martin Brown (Cheese)
2.)Francois Biermann
3.)Christiaan Taljaard (Vonkie)
Snr:
3.) Josua Hugo
Konyne
Snr:
1.) Eduan Marais

Duiwe
Snr:
1.) Frederick Ramsauer
Afslaers
Snr:
1.) Philip Brandt





























