Laer Volkskool skaap skou kampioen
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool skaap skou. Cobus Viljoen het die afgelope naweek, 21-22 Oktober 2022, aan die Cradock skou deelgeneem. Hy het die volgende prestasies behaal:
- Beste bou vorm van skaap
- Groot kampioen ooi van die skou
- Groot kampioen ram van die skou
Mooi so, Cobus!










