Goudveld Hoërskool leerders ingesluit in verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan elke Goudveld Hoërskool leerder wat ingesluit is in die verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne – ’n indrukwekkende totaal van 35 Gouties! Dit is ’n ongelooflike prestasie en ’n bewys van julle harde werk, talent en deursettingsvermoë. Ons is baie trots op elkeen van julle. Hou aan om uit te blink en Goudveld-Hoërskool se naam hoog te hou!











































