Goudveld-Hoërskool
Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkie Eerstespankaptein- Juah Jansen van Rensburg
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Rugby Eerstespankaptein Tian Harmse
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Netbal prestasie vir Goudveld-Hoërskool
Baie geluk aan ons 15 netbalmeisies met hul insluiting in die onderskeie Lejweleputswa-spanne! Julle harde werk, toewyding en passie vir die spel het beslis ...Goudveld Hoërskool leerders ingesluit in verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne
Baie geluk aan elke Goudveld Hoërskool leerder wat ingesluit is in die verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne – ’n indrukwekkende totaal van 35 Gouties! Dit is ...Hoërskool Goudveld onder 14 hokkietoernooi was ‘n reuse sukses
Die eerste PSG o.14 Hokkietoernooi van Hoërskool Goudveld was ’n ongelooflike sukses, met uitstekende hokkie, groot gees en talentvolle spelers op die veld. Ons ...Goudveld Hoërskool hoof en onderhoofleiers vir 2026
Baie geluk aan Goudveld Hoërskool leerders G Tshepo Manenye en Nigella Siebert wat as hoofleiers vir 2026 verkies is, asook aan GJ Wessels en ...Hoërskool Goudveld verkies toto die Griffons o.17 Sewes-rugbyspan
Baie geluk aan Kamohelo Moloke van Hoërskool Goudveld! Hy is verkies tot die Griffons o/17 Sewes-rugbyspan wat van 8–10 Oktober in Worcester aan die ...Hoërskool Goudveld se 0.15 seunstennisspan presteer
Baie geluk aan Hoërskool Goudveld se o/15 seunstennisspan wat die liga gewen het! Julle harde werk, spanpoging en deursettingsvermoë het werklik vrugte afgewerp. Ons ...Hoërskool Goudveld leerders verkies tot 2026 Matriekraad
Baie geluk aan elke leerder wat verkies is tot die VRL / Matriekraad van Goudveld-Hoërskool! Ons is ongelooflik trots op julle en glo dat ...Hoërskool Goudveld presteer by die Con Spirito se Nasionale rondte
Geluk aan die leerders van ons Kunste Akademie wat Goudveld- Hoërskool, asook die Vrystaat verteenwoordig het tydens die Con Spirito se nasionale rondte en ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A seunshokkiespelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Goudveld-Hoërskool se A seunshokkiespelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Goudveld Hoërskool se A dogtershokkiespelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Goudveld-Hoërskool se A netbalspelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Goudveld Hoërskool se seuns A rugbyspelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...[Onderhoud] Goudveld Hoërskool Eerstespan Hokkieseunskaptein – Waldo Barreto
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Goudveld-Hoërskool Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Mianique Lombard
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Goudveld-Hoërskool- Eerstespan Rugbykaptein – Diaan Jonker
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Goudveld Hoërskool- Eerstespan Netbalkaptein – Nyrette Steenkamp
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...Goudveld Hoërskool leerders is deur na die finale hokkieproewe
Baie geluk aan die volgende leerders van Goudveld Hoërskool wat deur is na die finale Noord-Vrystaat hokkieproewe. Die Gouties is trots op julle! O.14 ...Goudveld Hoërskool skitter weereens met leiers
Goudveld-Hoërskool skitter weereens met leiers. Tydens die naweek se gebiedsjeugleiers-verkiesing is Nigella Siebert en Lana Odendaal as lede van die Vrystaatse jeugleiers aangewys. Ons ...Hoërskool Goudveld leerders het aan die Tweekampkampioenskappe deelgeneem
Baie sterkte aan Lana Odendaal en Ineke Bouwer leerders van Hoërskool Goudveld wat die komende naweek aan die Suid-Afrikaanse Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem. ...Goudveld Hoërskool perdryer vaar puik
Baie geluk aan Elri Coetzee leerder van Goudveld Hoërskool wat die afgelope naweek in Riebeeckstad aan die Sanesa Qualifier 2 deelgeneem het. Sy behaal ...Goudveld Hoërskool spog met Vystaat atletiek afrigters
Baie geluk aan juf. Madri Harmse wat as naellope-afrigter vir die Vrystaat Atletiekspan gekies is en juf. Roxy Siebert wat as spiesgooi-afrigter gekies is. ...
























