Laerskool La Hoff spog met rugby prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool La Hoff wat verkies is tot die Luiperds Rugbyspan. Ons is super trots op julle! Julle het hard gewerk vir hierdie prestasie. Geniet elke oomblik!
Onder 12
Onder 13
























