Hoërskool Nelspruit netbalspelers gekies om Mpumalanga te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie spelers van Hoërskool Nelspruit wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig. Ons is trots op julle en sien uit daarna om julle in aksie te sien!











