Laerskool Witrivier leerders presteer by die Treeside Skaaktoernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al Laerskool Witrivier se skaakspelers met hul uitstekende prestasies by die Treeside Skaaktoernooi! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer se harde werk en sportmansgees!
Juniors:
o.8:
- Evan Stephen – 1ste goud
o.10:
- Samantha Danga – Beste dogter
Seniors:
o.14:
- Vaiga Vilavathu – 1ste plek, wen 5/5 wedstryde
- Deon Mathew – 2de plek, wen 5/5 wedstryde
o.12:
- Loyiso Dwane – 3de plek
- Amadia Raju – Beste dogter

















