Die Hoërskool Brandwag leerder verwerf ‘n skitter eerste plek in skaak
ADVERTISEMENT
Andries Mellet in graad 12 het onlangs by die Nelson Mandela Bay Chess Union (NMBCU) Trial 4 -skaaktoernooi die eerste plek in die o.20 ope-afdeling behaal. Welgedaan Die Hoërskool Brandwag is baie trots op jou prestasie.










