Laerskool Boerefort
Laerskool Boerefort krieket Titans wenners
Beide Laerskool Boerefort se o.9 en o.10 Krieketspanne maak geskiedenis deur die eerste spanne te wees wat ‘n Stadsbeker wen tydens die Titans uitspele.LS Boerefort slimkop aangekondig as wenner van Kringskole Lees kompetisie
Slimkop, Annalea, aangekondig as wenner van Kringskole Lees kompetisie. Annalea Nieuwenhuis van Laerskool Boerefort het deelgeneem aan die Afrikaans Home Language, Reading Comprehension Kompetisie. ...Laerskool Boerefort presteer met spog-kunswerke in die Afrikaanse Kunsvereniging
Laerskool Boerefort se leerders het gespog met pragtige kunswerke tydens die Afrikaanse Kunsvereninging Kunstefees en drie leerders het besonders goed presteer. Die volgende drie ...Laerskool Boerefort Blou Bul spelers
Dit is met groot trots dat Laerskool Boerefort aankondig dat Jovan van Dyk gekies is vir die o.13 Blou Bulle Cravenweekspan en Thobaan Adams ...Die leerders van Laerskool Boerefort lewer n praatjie volgens die ATKV redenaarstema’s van 2025
Die leerders van Laerskool Boerefort was gevra om ‘n praatjie te lewer volgens die ATKV redenaarstema’s van 2025. Die leerders wat hulself besonders goed ...Die hart van Laerskool Boerefort klop warm vir sy leerders tydens lofprysingsaand
Die hart van Laerskool Boerefort klop warm vir sy leerders en steek graag hande uit na die skool se gesinne in nood. Daar word ...Laerskool Boerefort atleet presteer uitstekend
Baie geluk aan Jason Kruger van Laerskool Borefort wat deurgedring het na die Gauteng Atletiek Kampioenskappe wat plaasgevind op 14 en 15 Maart 2025 ...Personeel prestasie vir Laerskool Boerefort
Laerskool Boerefort se eie Mnr Frikkie Breedt ontvang die Blou Bul Rugby Unie toekenning as die “most valued third league referee” vir 2024.Laerskool Boerefort leerders presteer aan die Afrikaanse Kunsvereniging prysuitdeling
Alicia Scholtz, Karlie Leeson en Laerskool Boerefort se Senior revue was uitgenooi na die Afrikaanse Kunsverening se jaarlikse prysuitdeling. Dit het plaasgevind op Sondag, ...Laerskool Boerefort is die Diplomawenners van die Afrikaanse Kunswedstryd
Laerskool Boerefort Revue behaal A++ (Diplomawenners) tydens die Afrikaanse Kunswedstryd. Hulle eindig ook met ‘n eerste plek van 96%. Welgedaan!Laerskool Boerefort leerder presteer buitengewoon goed in haar Ballet-eksamen
Laerskool Boerefort leerder Lenay Strydom het op 11 Junie 2024 deelgeneem aan die Royal Acadamy of Dance (RAD) Graad 1 Ballet-eksamen. Sy het buitengewoon ...Laerskool Boerefort karateka neem aan sy eerste toernooi deel
Laerskool Boerefort karateka Retief Vermaak het op 17 Augustus 2024 deelgeneem aan sy heel eerste karate toernooi, Tigers Traditional Tournament hy het sy kata ...Laerskool Boerefort Revue behaal A++
Laerskool Boerefort Revue behaal A++ Diploma wenners tydens die Afrikaanse Kunswedstryd. Hulle eindig ook met ‘n eerste plek van 96%.Laerskool Boerefort gimnastiek prestasie
Mikayla Pauley, leerder van Laerskool Boerefort het op Saterdag, 4 Mei, deelgeneem aan die “Regional District East Championships”. Sy dring deur na die volgende ...Laerskool Boerefort spog graag met twee Wiskunde slimkoppe
Laerskool Boerefort spog graag met twee slimkoppe: Karlie Leeson en Mikayla Willemse het op 11 Mei 2024 deelgeneem aan die A+ Students Abacus Maths ...Laerskool Boerefort se skaakspelers het baie goed gevaar tydens die liga-byeenkoms
Laerskool Boerefort se skaakspelers het baie goed gevaar tydens die liga-byeenkoms wat plaasgevind het op 18 Mei 2024. Die o.11 span eindig 5de van ...Laerskool Boerefort se hoofleiers vir 2024
Laerskool Boerefort se hoofleiers is aangekondig tydens die meriete aand wat plaasgevind het op 6 Desember 2023:Laerskool Boerefort is trots op hul ongelooflike onderwyser en sportafrigter
Mnr Frikkie Breedt het op 11 November tydens die Blou Bulle Rugby Unie afsluiting ‘n kristaltrofee ontvang vir 5 jaar ononderbreke diens! Die Laerskool ...Laerskool Boerefort leerder verdien sy Gauteng-Noord kleure in performing arts
Laerskool Boerefort leerder Jaen Mong verdien Gauteng-Noord Kleure in Performing Arts South Africa en word genooi om aan die Nasionale kompetisie deel te neem ...Laerskool Boerefort is baie trots op hul o.13 A Blou Bulle
Laerskool Boerefort is baie trots op hul o.13A Blou Bulle Finaal Wenners. Die uitslae was soos volg: Boerefort 26 -24 Tuinroete. Welgedaan ons is ...Laerskool Boerefort rugby presteer besonders goed
Laerskool Boerefort het voorwaar ‘n besondere Rugby-seisoen agter die rug. Drie o.13 Rugbyspelers is verkies tot AVS Rugbyspanne, nl. Marnus Grobler, Hendré Taljaard en ...Suksesvolle atletiekseisoen vir Laerskool Boerefort
Laerskool Boerefort se atlete het besonders goed presteer tydens die 2023 atletiekseisoen en 7 atlete het deurgedring na die Distriksbyeenkoms. Twee atlete het gekwalifiseer ...Laerskool Boerefort behaal groot sukses by Distrikskompetisies
Laerskool Boerefort is baie trots op die volgende Grondslagfase leerders wat die skool se naam hoog gehou het by die Distriks-kompetisies. In die Afrikaanse ...Laerskool Boerefort 1ste span rugby is ligawenners
Ons 1ste Span Rugbyseuns was ligawenners. Hulle het weer op 14 Junie, uitgespeel vir die Stadsbeker by Laerskool Simon Bekker, maar ongelukkig weggestap sonder ...LS Boerefort se Senior revue 3de plek tydens Kaleidoskoop kompetisie
Na talle laataande en ure se oefening agter die rug behaal Laerskool Boerefort se Senior revue 3de plek tydens die Kaleidoskoop kompetisie in die ...3rde Plek vir Laerskool Boerefort Senior revue
Na talle laataande en ure se oefening agter die rug behaal Laerskool Boerefort se Senior revue 3de plek tydens die Kaleidoskoop kompetisie in die ...Laerskool Boerefort hoofseun haal Blou Bulspan
Die Hoofseun van Laerskool Boerefort, Michael Bhuda, het die Blou Bulle o.13 Cravenweek A-span gehaal. Hy het reeds die tweede laaste naweek in Mei-maand ...Laerskool Boerefort hoofseun haal Blou Bulle o.13 Cruywenweek A-span
Laerskool Boerefort se hoofseun, Michael Bhuda, het die Blou Bulle o/13 Cruywenweek A-span gehaal. Dit is voorwaar ‘n besondere prestasie en lekker om te ...




























