Laerskool Boerefort is trots op hul ongelooflike onderwyser en sportafrigter
ADVERTISEMENT
Mnr Frikkie Breedt het op 11 November tydens die Blou Bulle Rugby Unie afsluiting ‘n kristaltrofee ontvang vir 5 jaar ononderbreke diens! Die Laerskool Boerefort kan voorwaar getuig van u ongelooflike toewyding oral waar hy betrokke is! Hy is ‘n ongelooflike onderwyser en sportafrigter.










