Northern Cape
Diamantveld vs Noord-Kaap: Hoërskool Noord-Kaap se A-netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Diamantveld vs Noord-Kaap: Hoërskool Diamantveld se A-netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Diamantveld vs Noord-Kaap: Hoërskool Noord-Kaap se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Diamantveld vs Noord-Kaap: Hoërskool Diamantveld se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Onderhoude-Hoërskool Noord-Kaap Rugby Eerstespankaptein- Ettiene Brittian
Ons gesels met die rugby eerstespankaptein van Hoërskool Noord-Kaap– Ettiene Brittian. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. ...Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Rugby Eerstespankaptein-MG van Greuning
Ons gesels met die rugby eerstespankaptein van Hoërskool Diamantveld-MG van Greuning. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. ...[Interview] Northern Cape High School – First team boys’ hockey captain – Jadon Ruiters
We chat to the first team captain of Northern Cape High School boys’ hockey team – Jadon Ruiters. Read the special edition for the ...Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Hokkieseuns Eerstespankaptein-De Wet Fourie
Ons gesels met die hokkieseuns eerstespankaptein van Hoërskool Diamantveld– De Wet Fourie. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap ...[Interview] Northern Cape High School-First team girls hockey captain – Nikita Du Plooy
We chat to the first team captain of Northern Cape High School girls hockey team – Nikita Du Plooy. Read the special edition for ...Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Hokkiedogters Eerstespankaptein-Tanya Janse
Ons gesels met die hokkiedogters eerstespankaptein van Hoërskool Diamantveld– Tanya Janse. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. ...Onderhoude-Hoërskool Noord-Kaap Netbal Eerstespankaptein-Shandrè Swartz
Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Noord-Kaap-Shandrè Swartz. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol ...Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Netbal Eerstespankaptein-Johandri de Wet
Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Diamantveld- Johandri de Wet. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap ...Rugby prestasie vir Hoërskool Kalahari
Hoërskool Kalahari is ongelooflik trots op ons rugbyspelers wat opgeneem is in hul onderskeie provinsiale en streeksrugbyspanne! Hierdie prestasies spreek boekdele van die harde ...Hoërskool Kathu afrigters en spelers in verskeie spanne opgeneem
Baie geluk aan Hoërskool Kathu se afrigters en spelers wat in verskeie spanne opgeneem is. Ons is trots op julle prestasies en wens julle ...Laerskool Upington hokkiespelers gekies vir die Provinsiale spanne
Baie geluk aan Temiah van Wyk en Abel Erafto van Laerskool Upington met hul uitstekende prestasie om tot die provinsiale hokkiespanne gekies te word. ...Hoërskool Duineveld leerders presteer tydens die Rekenaartoepassings Olimpiade
Op 4 Mei het 39 van Hoërskool Duineveld se leerders aan die Rekenaartoepassings olimpiade deelgeneem. Landswyd het 5 028 leerders deelgeneem. Sewe van ons ...Laerskool Oranje-Noord skuts presteer
Die volgende skuts van Laerskool Oranje-Noord het by Duineveld vroeër in Mei aan Liga 4 deelgeneem en het baie uitstekend gevaar. Die Rooibye se ...Hoërskool Upington rugbyspelers opgeneem in die Cravenweek en Akademieweek groepe
Hoërskool Upington is ongelooflik trots op ons 11 rugbyspelers wat opgeneem is in die O/18 Cravenweek- en Akademieweekgroepe! Hierdie is ’n besondere prestasie en ...Northern Cape High School rugby players selected for the Provincial teams
Well done to Northern Cap High School’s rugby players on making the provincial team! Your grit, discipline, and hard work on the field have ...Hoërskool Diamantveld atlete blink uit by die AGW Interskole en Klublandloopliga
Diamantveld-atlete blink uit by die AGW Interskole- en Klublandloopliga! Baie geluk aan ons atlete met hul uitstekende prestasies en deursettingsvermoë. Julle hou Diamantveld se ...Laerskool Kathu redenaars behaal puik uitslae
Vyf lede van Laerskool Kathu se redenaarspan het Maandag 25 Mei deelgeneem aan die semi-finaal van Oppie Tong Af. Baie geluk met jul pragtige ...Hoërskool Prieska leerders gekies om Griekwas te verteenwoordig
Baie geluk aan Caylen van Zyl en Milynn v/d Westhuizen van Hoërskool Prieska wat gekies is om Griekwas te verteenwoordig tydens die AVS Bokkieweek ...Daniëlskuil Gekombineerde Skool leerder gekies vir die o.18 Northern Cape Rubies Netbalspan
Daniëlskuil Gekombineerde Skool is baie trots om aan te kondig dat Tarry-leigh Assegaai gekies is om die o.18 Northern Cape Rubies Netbalspan te verteenwoordig ...Kalahari High School learner qualify for the MASA National Championship
Kalahari High School is incredibly proud of Estienne Scholtz who participated in the North West Province Provincial Championship! Estienne achieved excellent achievements by: Winning ...Rugby prestasie vir Hotazel College
Baie geluk aan die volgende seuns van Hotazel College wat die Spar week, Van Druten Rugby week behaal het! Dit is ‘n uitmuntende prestasie ...Hoërskool Kalahari leerders en personeel opgeneem in verskeie streeksrugbyspanne
Hoërskool Kalahari is ongelooflik trots op die rugbyspelers en personeel wat opgeneem is in hul onderskeie streeksrugbyspanne! Hierdie prestasies spreek boekdele van die harde ...Mnr en Mej Hoërskool Kathu 2026
Wat ’n onvergeetlike aand vol selfvertroue, elegansie, persoonlikheid en skoolgees! Baie geluk aan Hoërskool Kathu se ongelooflike deelnemers wat deelgeneem het aan Mej & ...Springbok School Hall Handover Reflects Long Term Partnership and Collaboration
Key stakeholders joined learners and educators at Dr Izak van Niekerk Primary School for a ribbon-cutting ceremony marking the handover of a newly completed ...Kathu vs Seodin: Laerskool Kathu se A- netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.13 A Ander ...Kathu vs Seodin: Laerskool Seodin se A-seuns rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.13 A Ander ...Kathu vs Seodin: Laerskool Kathu se A-seuns rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.13 A Ander A-spanne: ...Onderhoude–Laerskool Seodin Rugby Eerstespankaptein- Franco van den Berg
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...Onderhoude–Laerskool Kathu Rugby Eerstespankaptein-Charlton Duimpies
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...Onderhoude – Laerskool Seodin Netbal Eerstespankaptein- Carli Venter
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...[Interview] Kathu Primary – First team netball captain – Bella Sebastian
Read the special edition for the Classic Clash between Kathu vs Seodin here. It’s packed with team photos, interviews, and all the action. We ...Staats Primary School learners selected for the Griquas teams
A big congratulations to Staat Primary School’s Matthew Sayed on his selection for the U12 Griquas team and to CJ Klassen on his selection ...Hoërskool Kalahari hokkiedogters presteer
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hul uitstekende prestasie om vir die platteland-spanne gekies te word! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het beslis ...Hoërskool Diamantveld leerders presteer tydens die Radikale Redenaarskompetisie
Baie geluk aan al Hoërskool Diamantveld leerders met hul uitsonderlike prestasies tydens vanjaar se Radikale Redenaarskompetisie. Ons leerders het uitstekend gevaar en ontvang gesamentlik: ...Hoërskool Duineveld Aqualibrium span presteer
Hoërskool Duineveld is ongelooflik trots op die AQUALIBRIUM-span wat op 8 Mei in Midrand aan SAICE se Nasionale Skole Waterkompetisie deelgeneem het. Die span, ...Hoërskool Kathu hokkiedogters behaal die Noord-Kaap Streekshokkiespan
Baie geluk aan Hoërskool Kathu se talentvolle hokkiedogters, Robin Plaatjies en Tedaline Thue, wat verkies is vir die Noord-Kaap Streeksdogtershokkiespan! Hulle sal die Noord-Kaap ...









































