Laerskool Eureka blink uit op provinsiale vlak
ADVERTISEMENT
Laerskool Eureka blink uit op provinsiale vlak.
0.13B Noord-Kaap Hokkiespan
- Amé van nAswegen
- Nina de Klerk
0.13 Noord-Kaap Hokkiespan
- Adriaan Strauss
Izak het ’n silwer medalje behaal by die Suid-Afrikaanse Grieks-Romeinse Stoei Kampioenskappe! Baie geluk met hierdie resultaat – jou harde werk en deursettingsvermoë maak ons baie trots
Baie geluk aan ons leerders met hul ongelooflike prestasie met Cravenweek! Gekies vir Griekwas 0.12 A, Luhan du Preez,Gekies vir Griekwas | 0/12 B, PJ Murray, Gekies vir Griekwas0.13 A,
Theodore Hattingh en Marcerano Davids.Eureka is SUPER trots op julle!
Baie geluk aan die volgende leerders wat hul Erekleure in Koor ontvang het! Graad 7 Erekleure: Niel de Wit, Zoëy Fourie, Kristin Mackenzie, Lindie Uys, Jacques Fourie. Julle harde werk, toewyding en liefde vir musiek maak ons trots! Hou aan om jul stemme te laat skitter.
o.12 Netbaldogters gaan Upington toe om Eureka te verteenwoordig in Noord-Kaap uitspele. Baie sterkte aan julle, ons is baie trots op julle.












