Hoërskool Kathu
Hoërskool Kathu spog met die RCFA Sport Boxing Welterweight Wêreldkampioen
Kyle Barendse (Gr. 11) van Hoërskool Kathu het van 3–5 April aan die RCFA (Ring Contact Fighting Arts) se Wêreldkampioenskappe by Emerald Casino, Vanderbijlpark ...Kathu High School’s Top Achievers for Term 1
Kathu High School are incredibly proud to announce our Top Achievers for Term 1 of 2026! Your hard work, dedication, and commitment to excellence ...Groot Prestasie vir Hoërskool Kathu
Groot Prestasie vir Hoërskool Kathu! Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat die volgende leerders van Hoërskool Kathu gekies is as deel ...Kathu High School athletes shine at the Northern Cape Provincial Athletics Championship
A huge congratulations to our amazing learners who represented Kathu High School on 7 March 2026 at the Northern Cape Provincial Athletics Championships! Your ...Kathu High School athletes perform excellent at the Hartswater Top 20
Kathu High School are incredibly proud of our athletes for their outstanding performances at the Hartswater Top 20! Linay Saal – 2nd in Long ...Kathu High School Colour Run 2026
What an unforgettable day we had at Kathu High School‘s Colour Run on 13 February 2026! The learners showed incredible energy, enthusiasm and school ...Hoërskool Kathu Gamagara-atletiek bring gees en talent na vore
Hoërskool Kathu het vanjaar met groot trots die Gamagara-atletiekbyeenkoms op Sivos-veld aangebied. Skole van regoor die omgewing het saamgekom om hul atletiektalent ten toon ...Krieket prestasie vir Hoërskool Kathu
Zian van Hoërskool Kathu het deelgeneem aan die o.17 Noord-Kaap Platteland Krieketweek wat in Nelspruit plaasgevind het. Onder leiding van hul afrigter, mnr. Gerhard ...Hoërskool Kathu se Dogters Krieketspan maak geskiedenis
Hoërskool Kathu Dogters o.19 krieketspan het as naaswenners geëindig in die SA20 Noord-Kaap Kampioenskappe — ’n eerste ooit vir Hoërskool Kathu! Daarby is hulle ...Hoërskool Kathu stel hulle nuwe UK vir 2026 bekend
Hoërskool Kathu is ongelooflik trots om hulle nuut verkose UK 2026 aan julle voor te stel! Baie geluk aan elkeen met hierdie besonderse prestasie. ...Hoërskool Kathu o.19A Dogterskrieketspan maak geskiedenis
Hoërskool Kathu Meisies Onder 19A maak geskiedenis! Hoërskool Kathu meisies onder 19A wen vir die eerste keer teen KEW Hub! Ons is ongelooflik trots ...Hoërskool Kathu leerder presteer by die Distrik WOW-Spelkompetisie
Op 29 Augustus 2025 het Carmen Engelbrecht van Hoërskool Kathu, ons trots verteenwoordig tydens die Distrik WOW-Spelkompetisie. Carmen het ’n 2de plek in die ...Hoërskool Kathu Spreekkoor presteer
Hoërskool Kathu Spreekkoor het Woensdag hul kultuur seisoen op ’n hoë noot afgesluit! Met hul nostalgiese Laurika Rauch-allegaartjie het hulle nie net ’n Diploma ...Hoërskool Kathu spog met Martial Arts prestasies
Hoërskool Kathu is ongelooflik trots op 3 leerders van Hoëskool Kathu en lede van Konoha Martial Arts Kathu wat tydens die afgelope skoolvakansie (14–15 ...Kathu High School brother and sister duo competed at the MASA Nationals
We are extremely proud of two Kathu High School learners and members of Konoha Martial Arts Kathu the talented brother and sister duo who ...Hiermee Hoërskool Kathu Top presteerders
Baie geluk aan ons Toppresteerders! Ons is ongelooflik trots om die uitstaande prestasies van ons leerders te vier wat deur harde werk, toewyding en ...Hoërskool Kathu toneelstuk presteer uitstekend by die Kalahari Toneelfees
Kalahari Toneelfees Uitslae. Hoërskool Kathu se toneelstuk “Derde Vloer” het met trots die volgende toekennings ingepalm: 15 Goud 5 Silwer Nominasies: Beste Tegniese Versorging ...Hoërskool Kathu redenaars maak hul merk
Hoërskool Kathu kollig skyn helder op die Redenaars wat op 22 Augustus 2025 hul merk gemaak het in die Nasionale Forte-rondte. Nog meer indrukwekkend: ...Hoërskool Kathu hokkiespanne sluit suksesvolle Platteland Liga af
Hierdie afgelope naweek het Hoërskool Kathu spanne hul Platteland Liga-seisoen met uitstekende resultate afgesluit! Dogters span: 7de plek in die Platteland Liga. Seuns span: ...Rugby prestasie vir Hoërskool Kathu
Hoërskool Kathu is ongelooflik trots op die leerders wat by die Sivos Rugbyklub die Van Druten Sparweek-spanne verteenwoordig het! O/15-span: Alchandro Watt Siya Magagula ...Kathu High School learners perform excellent at the 2025 SA Kickboxing Championship
Congratulations to Our Champions! We are extremely proud of the following Kathu High School learners who represented the Northern Cape at the 2025 South ...Congratulations to the Kathu High School Girls
Kathu High School are incredibly proud of our girls who participated in the Van Druten and ZFM rugby trials this past weekend and have ...Geluk aan Hoërskool Kathu se ster netbalspelers
Hoërskool Kathu is trots om aan te kondig dat die volgende spelers opgeneem is in die JTG Netbalgroep, wat gaan deelneem aan die proewe ...HS Kathu leerder is gekies vir die Noord-Kaap Dogtershokkiespan
Opwindende Nuus! Anja Solomon, ’n trotse leerder van Hoërskool Kathu, is gekies om die Noord-Kaap O.14A Dogtershokkiespan te verteenwoordig by vanjaar se Nasionale Interprovinsiale ...Hoërskool Kathu spog met die spreekkoor
Hoërskool Kathu is trots om aan te kondig dat ons Spreekkoor Groep gekwalifiseer het vir die volgende rondte van die NEA Young Performers Award ...Geluk aan Hoërskool Kathu leerder vir uitmuntende prestasie in ruiterkuns
’n Groot welgedaan aan Chloë Grobler leerder van Hoërskool Kathu vir haar uitmuntende prestasie by die Razdi Maart 2025 Skou! Sy het 1ste plek ...Hoërskool Kathu spog met tweekamp prestasie
’n Groot pluimpie aan Alicia Kock van Hoërskool Kathu vir haar ongelooflike prestasie in Tweekamp! Op 22 Februarie 2025 is sy gekies om aan ...Hoërskool Kathu atlete het aan die Sentraal Top 20 Atletiek deelgeneem
Die volgende leerders van Hoërskool Kathu het deelgeneem aan Sentraal Top 20 Atletiek – ‘n uitdagende kompetisie waar hulle puik presteer het! Deelnemers: • ...Krieket Provinsiale uitspele prestasie vir Hoërskool Kathu
Beide Hoërskool Kathu se 1ste dogters en 1ste seuns krieketspan het gekwalifiseer vir die provinsiale uitspele, 12/13 Januarie. Dit beteken albei spanne is in ...Kathu High School Alumni Achievement Alert
Kathu High School Alumni Achievement Alert! A huge congratulations to ex-learner Jana Gouws, Matric Class of 2021, for placing joint 3rd in Dentistry for ...Kathu High School learner takes on the world stage
Kathu High School’s very own Minke has made us proud at the South Africa Championship of Performing Arts (SACOPA)! Runway Casual – Gold, Swimwear ...Exciting News from Kathu High School Speech Choir
Exciting News from Kathu High School!Our talented Speech Choir, under the guidance of teacher Swiegers, shone brightly at the National Eisteddfod of SA on ...The New UC/UK for 2025 at Kathu High School
The New UC/UK for 2025 at Kathu High School! Your energy, creativity, and leadership are going to make 2025 unforgettable! Let’s make some magic ...Hoërskool Kathu Gholf prestasie
Baie geluk aan Garren Stonestreet Hoërskool Kathu is verheug om die prestasies van Garren Stonestreet te vier, wat aan die Kimberley Junior Ope deelgeneem ...Hoërskool Kathu leerders presteer in Kickboxing
Hoërskool Kathu leerders presteer in Kickboxing. Baie geluk aan Jacques Kühn, wat aan die Volkontak-kategorie by die “kickboxing” toernooi oorheers het en die 1ste ...Hoërskool Kathu kultuur vier uitnemendheid
Hoërskool Kathu vier Uitnemendheid! Ons sê baie geluk aan Jorina Mostert, wat met die gesogte Nasionale Toekenning vir Kulturele Leierskap bekroon is! As Presidentverkenner ...Kathu High School Steals the Show at “Noord-Kaap Kunstefees
Kathu High School Steals the Show at “Noord-Kaap Kunstefees!” Our incredible Speaking Choir dazzled the audience on Friday, 23 Aug, and we are beyond ...Die Hoërskool Kathu o.15 Rugbyspan wen die Kovsies finaal
Oorwinning vir Hoërskool Kathu! Ons is verheug om aan te kondig dat ons o.15 rugbyspan die naweek by die Kovsies finaal geseëvier het! Hierdie ...Kathu High School learners shines at the SAKA Kickboxing Championships 2024
Kathu High School shines at the SAKA Kickboxing Championships 2024! Congratulations to our talented learners for their outstanding performances: Jeandre Kühn: 1st place in ...Hoërskool Kathu leerder skitter by die Robyne-netbalproewe
Victodine April, een van Hoërskool Kathu se talentvolle o.17-spelers, het helder geskitter by die Robyne-netbalproewe in Upington. Ons is trots om aan te kondig dat ...







































