Krieket Provinsiale uitspele prestasie vir Hoërskool Kathu
ADVERTISEMENT
Beide Hoërskool Kathu se 1ste dogters en 1ste seuns krieketspan het gekwalifiseer vir die provinsiale uitspele, 12/13 Januarie. Dit beteken albei spanne is in die top 8 in die provinsie.

Voor: Minke Rossouw (o.k), Faith van Wyk (k), Juffrou A. Pretorius (afrigter), Hope van Wyk (k), Wilmerie de Jager (o.k). Middel: Alexa Smith, Roelien Louw, Rianca de Lange, Sunika Grobler, Mieke Coetzee. Agter: Christi-Lize Wiese, Ginah Rooibaadjie en Lucia Tlholakae.

Voor: Riaan Esterhuizen, Garren Stonestreet (k), Mnr. H. Buys (afrigter), Caleb Willimse (k), Joze Beukes. Middel: Enzio Links, Gregory Julie, Christiaan Erasmus, Marko Rudolph, Tyrique Gouws, Zian Shepherd, Elim van Heerden. Agter: Tinus vd Merwe, Jordan de Beer, TJ Lategan, Joze Baptista en Tumisho Tihelo.









