}

AWSUM School News

Top Menu

  • Print publications
    • Tribute to the Class of 2020
    • 2019 Achievers edition
    • AWSUM Clashes
    • School Guides
  • Vacancies
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us

Main Menu

  • Home
  • About Us
  • Regional News
    • Western Cape
      • Boland
      • Breede Valley
      • Helderberg
      • Northern Suburbs
      • Southern Suburbs
      • City Bowl & Atlantic Seaboard
      • Table Bay & Melkbos
      • Overberg
      • Swartland & West Coast
      • Southern Cape
    • Gauteng Johannesburg
      • JHB Central
      • Krugersdorp, Roodepoort
      • Midrand, Fourways, Sunninghill, Woodmead
      • Randburg, Linden, Northcliff
      • Bryanston, Sandton, Rosebank
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • Vaal Driehoek
      • West Rand, Carletonville, Fochville
    • Eastern Cape
      • East London & Surrounds
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern & Eastern Free State
    • KwaZulu-Natal
      • Durban & Durban North
      • Northern Natal
      • PMB, Howick, Hilton
      • Westville, Pinetown, Hillcrest, Kloof
      • South Coast
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA Central & South
      • PTA North
    • Mpumalanga
      • Highveld
      • Lowveld
    • Limpopo
    • North West
      • Rustenburg, Brits & surrounds
      • Potch, Klerksdorp & surrounds
    • Northern Cape
  • AWSUM Tods
    • AWSUM Tods Mobile App
  • The AWSUM App
    • About the app
    • Video Gallery
    • Remote learning environment on the AWSUM App
    • A centralised communication hub
    • Insights
  • Class of 2020
  • Past exam papers
  • Print publications
    • Tribute to the Class of 2020
    • 2019 Achievers edition
    • AWSUM Clashes
    • School Guides
  • Vacancies
  • Matric Guide
  • Past exam papers
  • Advertise with us

logo

Regional News

  • Home
  • About Us
  • Regional News
    • Western Cape
      • Boland
      • Breede Valley
      • Helderberg
      • Northern Suburbs
      • Southern Suburbs
      • City Bowl & Atlantic Seaboard
      • Table Bay & Melkbos
      • Overberg
      • Swartland & West Coast
      • Southern Cape
    • Gauteng Johannesburg
      • JHB Central
      • Krugersdorp, Roodepoort
      • Midrand, Fourways, Sunninghill, Woodmead
      • Randburg, Linden, Northcliff
      • Bryanston, Sandton, Rosebank
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • Vaal Driehoek
      • West Rand, Carletonville, Fochville
    • Eastern Cape
      • East London & Surrounds
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern & Eastern Free State
    • KwaZulu-Natal
      • Durban & Durban North
      • Northern Natal
      • PMB, Howick, Hilton
      • Westville, Pinetown, Hillcrest, Kloof
      • South Coast
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA Central & South
      • PTA North
    • Mpumalanga
      • Highveld
      • Lowveld
    • Limpopo
    • North West
      • Rustenburg, Brits & surrounds
      • Potch, Klerksdorp & surrounds
    • Northern Cape
  • AWSUM Tods
    • AWSUM Tods Mobile App
  • The AWSUM App
    • About the app
    • Video Gallery
    • Remote learning environment on the AWSUM App
    • A centralised communication hub
    • Insights
  • Class of 2020
  • Past exam papers
  • Glenwood High School’s skilled target shooter is 2020 men’s SAARA National Champ of SA

  • Waiting for matric results – focus on what you CAN control

  • Northriding College rolls out progressive, tech-focused curriculum

  • Holy Family College Durban staff end 2020 with a bang!

  • Hoërskool Hartbeespoort leerder presteer in SA o.15 Gholf kampioenskap

Tag: Krieket

Home›Posts Tagged "Krieket"
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    1st Dec 2020
    197
    0

    Hoërskool Hexvallei o/13 krieketnuus

    Die 0/13 krieketspan het onlangs tuis teen Ashton gespeel en met 12 lopies gewen. Beste kolwer: Danie Venter (42 nie uit nie) Beste bouler: Tiaan Olivier ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    26th Nov 2020
    182
    0

    Afrikaanse Hoër Seunskool leerder haal Krieket SA Binnelandspan

    Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Gr 11 leerder Dewald Brevis, is onlangs tot die Krieket Suid-Afrika (KSA) Binneland-span verkies. Hierdie span speel tussen 12-15 Des teen die ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    26th Nov 2020
    206
    0

    Laerskool Courtrai krieketspeler kook met die kolf

    Die 13 jarige Bosman de Villiers tans in Graad 7 by Laerskool Courtrai het op Vrydag 20 November in ’n plaaslike o.13 vriendskaplike krieketwedstryd die volgende ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    24th Nov 2020
    151
    0

    Paul Roos Gimnasium verteenwoordig in die Cape Cobras Cubs-span

    Dewalt Grové van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch is gekies vir die Cobras Cubs-span om deel te neem aan die Krieket Suid-Afrika streek-nuwelingetoernooi wat Januarie 2021 ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    16th Nov 2020
    189
    0

    Piet Botha aangewys as Paul Roos Gimnasium se hoofafrigter

    Krieket Suid-Afrika se A-span boulkonsultant en hoofafrigter van die Oostelike Provinsie, Piet Botha, sal aan die begin van die 2021-skooljaar voltyds by Paul Roos Gimnasium aansluit. ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    16th Nov 2020
    217
    0

    HTS Sasolburg vaar skitterend op die krieketveld

    Hoër Tegniese Skool Sasolburg wys weereens wie is die baas op die krieketveld.Baie geluk aan die Spanners krieket span wat die naweek Gimnasium met 31 lopies ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    10th Nov 2020
    170
    0

    Vereeniging Gimnasium vaar uitmuntend op die krieketveld

    Vereeniging Gimnasium  krieketspelers  vaar goed op die  krieketveld .Gimmies klop Overvaal. Overvaal 154/5 Francois Matthee 4 beurte 21 lopies en 2 paaltjies Divan van Straaten 3 ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    22nd Oct 2020
    209
    0

    Laerskool Hendrik Louw krieketspelers word vereer

    Laerskool Hendrik Louw is baie trots op die volgende seuns wat kleinkolfies ontvang het vir uitstekende vertonings gelewer met die kolf in krieket hierdie jaar. Dit ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    20th Jul 2020
    267
    0

    HS Waterkloof-krieket presteer tydens CSA Amateur Awards 2020

    Tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse prysuitdelingsfunksie wat onder omstandighede digitaal plaasgevind het, het twee Kloof-krieketmanne die volgende toekennings ontvang: SW Kemp (graad 11) – KSA T20 ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    17th Jul 2020
    330
    0

    HS Piet Potgieter krieketspeler aangewys as o.17 Provinsiale speler van die jaar

    Michael McNicol, ‘n matriekleerder van Hoërskool Piet Potgieter is aangewys deur Limpopo Impala Krieket Unie as die onder 17 Provinsiale Spanspeler van die jaar vir 2019/2020.
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    7th Jul 2020
    316
    0

    Krieket ‘n belangrike komponent van Hoërskool Eldoraigne

    Welkom by Eldo Krieket! Krieket is ‘n belangrike komponent van Hoërskool Eldoraigne en is ‘n invloedryke en verenigende faktor in die skool. Dit is daarom noodsaaklik ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    23rd Jun 2020
    423
    0

    HS Waterkloof krieketspelers word vereer tydens prysuitdelingsfunksie

    Kloof-krieket het uitstekend gedoen by die Northerns Titans se prysuitdelingsfunksie wat die afgelope Vrydag 19 Junie plaasgevind het. Die volgende toekennings is die afgelope Vrydagaand by ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    19th Jun 2020
    331
    0

    HS Oosterland verwelkom hul nuwe krieket-koordineerder

    Oosterland het ‘n nuwe krieket-koordineerder: Welkom aan Mnr JP Nel. Hy het die meeste van sy krieketagtergrond in Gauteng behaal waar hy op skoolvlak klubkrieket gespeel ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    19th Mar 2020
    361
    0

    Hoërskool Robertson se spog krieket prestasie

    Die volgende leerders van Hoërskool Robertson is verkies vir die Noord-Boland Krieketspan, baie geluk aan al die leerders met hierdie prag prestasie. Luthan Absalon – o/17 ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    19th Mar 2020
    525
    0

    Hoërskool DF Malan krieketspeler vereer

    David le Roux ‘n leerder van Hoërskool DF Malan was die 3de eerstespan krieketspeler in vanjaar se groep wat 50 wedstryde vir die eerstespan agter sy ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    19th Mar 2020
    305
    0

    Hoërskool DF Malan 1ste krieketspan vier laaste wedstryd

    Hoërskool DF Malan se matriekspelers in die eerste krieketspan saam met hul grootste en getrouste ondersteuners – hul ouers. Daar is geskenke van waardering aan die ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    17th Mar 2020
    299
    0

    Krieketspelers van Huttenpark Primêre Skool ingesluit in Natal-span

    Huttenpark Primêre Skool leerders, Dominick Snyman en Denva Shaw is in die NKZN Inland Krieketspan ingesluit. Jeandré Janse van Rensburg is as ‘n nie-reisende reserwe aangewys. ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    16th Mar 2020
    487
    0

    Langenhoven Gimnasium 1ste krieketspan is SWD Superliga wenners

    Die Gimmies se 1ste span wen die SWD Superliga 2020. Hierdie span is ook die wenners van die T20 SWD-liga. Langenhoven Gimnasium is baie trots op ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    16th Mar 2020
    215
    0

    Oud-leerder van LS Riebeeck Kasteel gekeur vir Boland krieketspan

    Chrismare Gerber, oud-leerder van Laerskool Riebeeck Kasteel, is in die Boland vroue krieketspan opgeneem. Sy gaan verder deelneem en meeding vir ‘n plek in Suid-Afrika se ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    13th Mar 2020
    306
    0

    Laerskool FD Conradie speel goeie krieket

    Die o.13 krieketspan van Laerskool FD Conradie het ‘n pragtige wedstryd teen Mooi-Uitsig gespeel. FD Conradie wen met 66 lopies. Beste kolwers: Dawid Scholtz (71 lopies) ...
    Read More
  • Krieket
    By Lauren Adams
    13th Mar 2020
    553
    0

    LS Slot van die Paarl sluit krieketseisoen af teen Nieuwe Drift Primary

    Laerskool Slot van die Paarl se eerstekrieketspan sluit hulle krieketseisoen af teen Nieuwe Drift Primary in Noorder-Paarl:
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    12th Mar 2020
    749
    0

    Hoërskool Piketberg krieketspeler draf uit vir Weskus-Suid span

    Baie gelyk aan Keagan Puttick, ‘n krieketspeler van Hoërskool Piketberg, wat die naweek van 6-8 Maart as lid van die Weskus-Suid span teen Overberg in Hermanus ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    10th Mar 2020
    391
    0

    Laerskool Stulting o.13 derby vs Jeffreysbaai

    o.13 Stulting vs Jeffreysbaai derby Stulting teken 200 vir 1 aan.  Jeffreysbaai teken 61 aan, almal uit.  Ruan Nel neem 4 paaltjies, terwyl hy net 1 ...
    Read More
  • Krieket
    By Lauren Adams
    10th Mar 2020
    217
    0

    Augsburg Landbougimnasium seuns deel van NWB krieketspan, wen Weskus met 2 paaltjies

    Op Saterdag 7 Maart 2020, het drie van Augsburg Landbougimnasium se seuns vir die o.15 Noordwes Boland Krieketspan gespeel teen Weskus hier op Clanwilliam.  Ten spyte ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    9th Mar 2020
    250
    0

    Laerskool FD Conradie wen 6-aan-‘n-kant krieket wedstryd

    Laerskool FD Conradie het 6-aan-‘n-kant Krieket wedstryd gehad. FD Conradie wen beide wedstryde teen Rijk Tulbagh en Worcester Voorbereidingskool. Baie geluk span ons is werklik baie ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    9th Mar 2020
    270
    0

    Hoërskool Swellendam speel uitstekende krieket teen Robertson

    Hoërskool Swellendam speel uitstekende krieket teen Robertson “Op 5 Maart 2020 het Swellies teen Robertson gespeel op Hoërskool Swellendam se sportgronde. Hoërskool Swellendam het die lootjies ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    9th Mar 2020
    166
    0

    HS Oudtshoorn vaar goed in krieket wedstryd

    Hoërskool Oudtshoorn en Hoërskool Punt het ‘n krieket wedstryd gehad op 4 Maart 2020. Struisies verloor die lood en word ingestuur om eerste veldwerk te doen. ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    6th Mar 2020
    438
    0

    Hoërskool Upington Krieket domineer skolekrieket in Upington

    Die 2019/2020 seisoen was weereens vir krieket in Upington ’n groot seisoen en het van die beste krieket opgelewer. Tydens die uitspele, het die eerste span ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    6th Mar 2020
    693
    0

    O.13 Krieketspan van Augsburg Landbougimnasium wen toernooi

    Augsburg Landbougimnasium se 0/13 krieketspan het op Dinsdag, 3 Maart vir Laerskool Vredendal gewen met 13 lopies.
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    6th Mar 2020
    224
    0

    Hoërskool Esselenpark Senior Sekondêre Skool krieket uitslae

    Hoërskool Esselenpark 4 Maart 2020 Cricket Uitslae:0.15 Cricket Verloor Met 36 Lopies Teen Worcester  Gimnasium. Hulle sien uit na hul Tuis wedstryd.  
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    5th Mar 2020
    234
    0

    Hoërskool Strand sluit krieketseisoen op ‘n warm noot af

    Afsluiting van ‘n baie interessante seisoen Die krieketseisoen van Hoërskool Strand van 2019-20 het letterlik op ‘n warm noot geëindig. Die hittegolf wat die Boland getref ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM News
    5th Mar 2020
    267
    0

    Laerskool Aliwal-Noord krieketspelers gekies vir 2de rondte

    XHARIEP KRIEKET: Laerskool Aliwal-Noord het 25 Februarie 2020 aan Xhariep krieket proewe in Bloemfontein gaan deelneem. Daar is 24 spelers by die 0/13 en 24 spelers ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    5th Mar 2020
    176
    0

    Hoërskool Vredendal krieketspelers deel van Noordwes-Boland span

    Hoërskool Vredendal se seuns speel Saterdag, 7 Maart, krieket vir Noordwes-Boland teen die Weskusspan, te Clanwilliam. Die skool is baie trots op hulle en wens hulle ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    4th Mar 2020
    351
    0

    Laerskool Vredendal o.11 Krieketmanne maak skoonskip

    Laerskool Vredendal se o.11 krieketspan is besig om vinnig naam te maak. Hul het die afgelope 2 weke vir Sederberg Primêr asook Calvinia oortuigend te klop. ...
    Read More
  • Krieket
    By AwsumNews
    4th Mar 2020
    405
    0

    Topolino Privaatskool krieketspelers draf uit vir o.13 Weskus-Suid span

    Topolino Privaatskool leerders, Raphael Lawrence en Luan Albertus, het die naweek van 28 Februarie tot 1 Maart krieket gespeel vir die Weskus-Suid 0.13-span. Welgedaan manne!
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    4th Mar 2020
    318
    0

    Hoërskool Vredendal spog met Noordwes- Boland Krieketspelers

    Baie geluk aan al die leerders hieronder van Hoërskool Vredendal wat gekies is vir die Noordwes-Bolandkrieketspan. Sterkte met die wedstryde wat op 7 en 8 Maart ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    4th Mar 2020
    1313
    0

    Hoërskool Zwartkop 1ste Krieketspan reken in styl met Woeries af

    Hoërskool Zwartkop se eerste seuns Krieketspan het behoorlik geskiedenis gemaak toe hulle op ‘n besonderse wyse met Hoërskool Centurion afgereken het.  Die Zwarries het 25 jaar ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    4th Mar 2020
    180
    0

    Hoërskool Vredendal o.19B-krieketspan sluit die seisoen goed af

    Hoërskool Vredendal o.19B-krieketspan het op Dinsdag, 25 Februarie, hulle seisoen teen Augsburg se o/19B- krieketspan afgesluit. Ons kolf eerste en kry 90 lopies terwyl Augsburg 77 ...
    Read More
  • Krieket
    By AWSUM NEWS
    3rd Mar 2020
    176
    0

    Laerskool FD Conradie speel goeie krieket

    Laerskool F.D. Conradie en Laerskool Worcester-Oos het in ‘n vriendskaplike krieket wedstryd teen mekaar gespeel. Worcester-Oos wen die wedstryd. Beste kolwer: Dawid Scholtz 48 lopies. Beste ...
    Read More
1 2 3 … 11

    Subscribe to our Newsletter

    Sign up to receive email updates and the latest school news for your region!



    Some people call it school news. We call it awsum.

    Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

    Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

    © Awsum News.

    Subscribe to our newsletter

      Subscribe to our Newsletter

      Sign up to receive email updates and the latest school news for your region!



      Follow us

      Join Us on Facebook

      • Pretoria East
      • Pretoria North/Moot
      • Centurion
      • Joburg South
      • Joburg East
      • West Rand
      • Johannesburg
      • Vaal Driehoek
      • Durban
      • Midlands
      • Natal
      • South Coast
      • Free State
      • Cape Town
      • Boland
      • Breede Valley
      • Helderberg
      • Overberg
      • Swartland & Weskus
      • Northern Suburbs
      • Southern Cape
      • Noord-Kaap
      • North West
      • Limpopo
      • Lowveld
      • Highveld
      • East London
      • Port Elizabeth
      • Eastern Cape – Towns
      • Home
      • E-Edition
      • Mobile App for Schools
      • Advertise with us
      This website was designed and developed by Semantica Digital

      Send this to a friend