Breede Valley
Worcester Gymnasium leerder skitter op Nasionale Vlak
Muneeba de Bruyn leerder van Worcester Gimnasium is amptelik opgeneem in die SA Skole o.17 Netbalspan! Sy gaan Suid-Afrika later vanjaar by ’n internasionale ...Hoërskool Montana leerder blink uit in Varswaterhengel
Baie geluk aan PG Kriel leerder van Hoërskool Montana met sy verkiesing tot die O.19 WP Skole A-span vir varswaterhengel! Hierdie is ‘n besondere ...Worcester-Noord Primêre Skool Top Presterende Voldiensskool
Worcester-Noord Primêre Skool is met trots aangewys as die Top Presterende Voldiensskool in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik tydens die Nasionale Onderwystoekennings. Hierdie gesogte toekenning ...Primêre Skool Worcester stoeiers maak hul merk op die mat
6 Van Primêre Skool Worcester se stoeiers, wat deel is van die Worcester Badgers Stoeiklub, het aan die Herman Lourens Helderbergtoernooi deelgeneem. Hulle het ...Worcester Gimnasium leerder verower 3 goue medaljes
Zenobia Bezuidenhout het Goudini en Wynland by die Weskaap klubkampioenskappe verteenwoordig en goud in 540 kg dames verower. By die WP/Wynland streekkampioenskappe het sy ...HTS Drostdy leeder blink uit vir SA O.19-span
Baie sterkte aan Daneli Boshoff leerder van HTS Drostdy wat op saam met die SA o.19-span op hulle eerste internasionale T20-jeugtoer na Pakistan vertrek ...Worcester Gimnasium skitter op provinsiale vlak
Worcester Gimnasium skitter op provinsiale vlak. Rugby: Hokkie: Wes-Kaap Netbal: Cape Winelands: Afrigters:Laerskool Worcester-Oos se provinsiale verteenwoordigers
Laerskool Worcester-Oos is besonder trots op ons leerders wat deur hul harde werk, toewyding en deursettingsvermoë provinsiale kleure verwerf het. Hierdie prestasie getuig van ...Hoërskool Montana verteenwoordig hul provinsie met trots
Na afloop van die Worcester B-liga het Hoërskool Montana se A-spanne puik gevaar en met trots hul seisoen afgesluit. Baie geluk aan al ons ...Laerskool Montagu skitter op provinsiale vlak
Baie geluk aan Ashwin Jafta (Shiraz Boland) en Thoreau Maritz (Pinotage Boland) van Laerskool Montagu met julle keurings vir die Boland-hokkiespanne! Hierdie prestasie is ...Provinsiale trots vir Laerskool Gericke
Baie geluk aan Anmari du Toit van Laerskool Gericke wat gekies is in die Boland o.13 IPT-hokkiespan (A-span)! Anmari se toewyding, harde werk en ...Primêre Skool Worcester se provinsiale verteenwoordigers
Baie geluk aan die leerders van Primêre Skool Worcester wat opgeneem is in verskeie provinsiale spanne! Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het hierdie ...HTS Drostdy koor neem deel aan die ATKV-Applous Kompetisie
Vanjaar was die tweede jaar wat HTS Drostdy koor aan die ATKV-Applous-kompetisie in die meriete-afdeling deelgeneem het en ons is baie trots om aan ...Hoërskool Goudini spog met matrikulant van 2026 se vernuwende inisiatief
Die matrieks van 2026 by Hoërskool Goudini het vanjaar met ’n besonderse en innoverende inisiatief vorendag gekom iets wat nog nooit tevore by die ...Laerskool Worcester -Oos spog met hokkie prestasie
Met trots kan Laerskool Worcester -Oos die oosies geluk wens met hul pettefunksie vir hul hokkietoernooie. Baie sterkte met jul toernooie die vakansie. Gaan ...HS Montana onderwyser is aangewys as ‘n Kaapse Wynland Netbalskeidsregter
Hy gaan vanaf 15 – 18 Julie 2026 skeidsregting by die Interdistriktoernooi in Bredasdorp behartig. Hierdie aanstelling getuig van sy toewyding, kundigheid en passie ...Worcester Gimnasium netbalspelers presteer
Baie geluk aan die volgende drie Worcester Gimnasium meisies wat deurdring na die finale rondte Wes-Kaap Netbalproewe! Ons is ongelooflik trots op julle en ...Laerskool Worcester-Oos gimnaste vaar uitstekend aan die Medal Mania
Die gimnaste van Laerskool Worcester-Oos het onlangs aan die opwindende Medal Mania-gimnastiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem. Ons is ongelooflik trots op elke gimnas wat met ...Laerskool Worcester-Oos netbalspelers presteer
Baie geluk aan die Laerskool Worcester-Oos volgende spelers wat deurgedring het na die volgende rondtes van netbalproewe: Finale rondte Kaapse Wynland-proewe: o. 11 Hayfa ...Netbal pretasie vir Primêre Skool Worcester
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Worcester meisies wat deurgedring het na die volgende rondte Kaapse Wynland netbalproewe. Die o. 12- en o.13-meisies ...HTS Drostdy netbalspelers is deur na die finale rondte Wes-Kaap-proewe
Drie van ons o. 15-netbalspelers is deur na die finale rondte Wes-Kaap-proewe wat op Vrydag, 22 en Saterdag 23 Mei op Riversdal plaasvind. HTS ...Worcester-Noord Primêre Skool vier Wêreldboekedag
Worcester-Noord Primêre Skool van kop tot tone in die kreatiefste uitrustings en met die oulikste bykomstighede as hul gunsteling boekkarakter geklee. Ons het ons ...Worcester-Noord Primêre Skool redenaars presteer
Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots om te kan sê dat sewentien van hul leerders aan die ATKV Redenaarskompetisie se eerste rondte deelgeneem het! ...Laerskool Gericke netbalafrigter presteer
Baie geluk aan juffrou 𝗔𝗸𝗲𝘀𝗵𝗶𝗮 𝗛𝗮𝘆𝘄𝗼𝗼𝗱 wat as spanbestuurder vir die o. 12 Kaapse Wynlandspan gekies is. Hierdie spanne neem 15 – 18 Julie ...Hoërskool Montana leerder presteer in rugby
Dit is vir Hoërskool Montana heerlik om aan te kondig dat Flippie Skors, een van ons o.19A-rugbyspelers, deurgedring het na die volgende rondte rugbyproewe! ...Primêre Skool Worcester leerders presteer in netbal
Met trots kondig Primêre Skool Worcester aan dat die volgende dogters verkies is en deurgedring het na die Kaapse Wynland netbalproewe wat die 9de ...Atletiek prestasie vir Hoërskool Goudini
Hoërskool Goudini atleet Dian Cupido gaan vanaf 29 April tot 02 Mei 2026 aan die SA Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem. Ons wens hom ...Laerskool Gericke leerders word in die Witzenberg netbalspan opgeneem
Baie geluk aan die volgende Laerskool Gericke dogters wat in die Witzenberg netbalspan opgeneem is o.11 Janay Abrahams Shamique Hanse Leah Frieslaar Angelina Fortuin ...Personeel prestasie vir Hoërskool Montana
Baie sterkte, mnr. Galant! Mnr. Andericco Galant neem van 24 – 26 April 2026 as lid van die Kaapse Wynland mansnetbalspan aan die Wes-Kaapse ...Rugby prestasie vir Primêre Skool Worcester
Baie geluk aan Jaco van der Walt, Dylan Cupido, Rhyann Richards, Caleb-John de Bruyn en Christiaan Hugo wat aan die Noord-Boland rugbyproewe deelgeneem het ...Laerskool Gericke vier Wêreldboekedag
Laerskool Gericke skoolhoof, mnr. Sjoerd Selders, het vandag vir ons graad R’e ’n storie kom lees. Dit was ’n besondere en lekker ervaring vir ...Hoërskool Montana redenaars betower met hul woorde
“Woorde het krag: om te praat is om te oortuig, om te verander en om te inspireer.” Drie dames, drie toesprake, en drie A-simbole! ...Primêre Skool Worcester hou suksesvolle kaskardag
Die Primêre Skool Worcester se kaskardag was een groot sukses en ’n ontploffing van kleur! Van ons kleinste maatjies in Graad R tot ons ...Wynland Netbalproewe prestasie vir Worcester-Noord Primêre Skool
Baie geluk aan die volgende Worcester-Noord Primêre Skool meisies wat by die Wynland-Noord proewe deurgedring het na die Wynland proewe. o.11 Karli le Roux ...Golf achievement from Worcester Gymnasium
Worcester Gymnasium learner MJ Smit represented the Boland U17 team as captain at the Junior Triangular, where they beat the Western Province and the ...Laerskool Worcester-Oos eerste skaakspan presteer
Laerskool Worcester-Oos eerste skaakspan het teen Worcester-Noord gespeel. In ‘n skaakwedstryd is daar altyd twee wenners, solank altwee spelers iets geleer het uit die ...Laerskool Worcester-Oos vier Wêreldboekedag
Laerskool Worcester-Oos se geliefde bibliotekaresse, juf. Elsa, het haar liefde vir boeke met die gr. 1-maats gedeel. Die maats het toegang tot die pragtige ...HTS Drostdy leerders woon die SA o.19 Vrouekamp by
HTS Drostdy is baie trots op Mia-Lize van der Vyver, Lizé de Waal en Daneli Boshoff wat deel was van die SA o. 19-vrouekrieketkamp ...Hoërskool Bredasdorp neem deel aan die Charlie Hofmeyr Hokkiefees
29 Hoërskool Bredasdorp hokkiespelers het gedurende die vakansie aan Hoërskool Charlie Hofmeyr se hokkiefees deelgeneem. Die dogters het teen 3 skole en die seuns ...Hoërskool Montana redenaars presteer tydens die Podiumpret se eerste rondte
Hoërkool Montana praters het behoorlik beïndruk! Op 13 April het Zia Lombard en Lisa Deale met selfvertroue en puik voorbereiding hul redenaarstoesprake tydens Podiumpret ...









































