Hoërskool Montana leerder presteer in rugby
ADVERTISEMENT
Dit is vir Hoërskool Montana heerlik om aan te kondig dat Flippie Skors, een van ons o.19A-rugbyspelers, deurgedring het na die volgende rondte rugbyproewe! Hy neem deel aan die Boland Rondte 1-proewe op Maandag, 4 Mei 2026. Baie sterkte, Flippie – ons is ongelooflik trots op jou en staan bankvas agter jou!










