Primêre Skool Worcester leerders presteer in netbal
ADVERTISEMENT
Met trots kondig Primêre Skool Worcester aan dat die volgende dogters verkies is en deurgedring het na die Kaapse Wynland netbalproewe wat die 9de Mei in Stellenbosch sal plaasvind.
o.11
Liné Kock
Anthea Basson
Milla Steenkamp
Hanna Palm
Evah Pienaar
o.12
Linke Burger
Alese le Roux
o.13
Mila Kock
Annebelle Esterhuyse
Mia van der Merwe
Mila Coetzee
Ilze Steenkamp
Melanie Lombaard












