Laerskool Rooihuiskraal
-
Suksesvolle Sanesa byeenkoms vir Laerskool Rooihuiskraal ruiter
Mieke Vorster, ‘n Graad 7 Rooimier het nog ‘n suksesvolle Sanesa byeenkoms agter die blad. Sy het Sondag deelgeneem en onderskeidelik 2de en 3de ... -
Laerskool Rooihuiskraal landloopatlete presteer uitstekend
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op die volgende atlete wat die naweek deel geneem het by die SA’S Landloop Klubbyeenkoms. Doen so voort, Rooimiere! ... -
Laerskool Rooihuiskraal leerders presteer puik by die Kraal Kunstefees
Hierdie Rooimiere het Vrydag aan die Kraal Kunstefees deelgeneem met stilstaande poësie, en baie goeie uitslae gekry. Net A+ en A++ gekry. Aitsa Rooimiere, ... -
Laerskool Rooihuiskraal landloopatlete behaal die AGN Provinsiale klubspan
Baie geluk aan die volgende landloop-atlete van Laerskool Rooihuiskraal wat die AGN Provinsiale klubspan gehaal het. Hierdie atlete gaan die 14de Junie deelneem aan ... -
Laerskool Rooihuiskraal ruiters laat die stof staan
Lilique Bisschoff en Lisa Van Staden het die ander ruiters in hul stof laat staan toe die twee Rooimier Ruiters weggestap het met die ... -
Laerskool Rooihuiskraaal leerders deur na die Distrik-Vlak Wiskunde Olimpiade
Hierdie Rooimier leerders het deelgeneem aan die Wiskunde Olimpiade kompetisie, rondte 1 (Circuit-vlak) en rondte 2 (Cluster-vlak). Hulle het almal deurgedring na die Distrik-vlak, ... -
Laerskool Rooihuiskraal leerder gekies vir die AVS Noord-Transvaal o.14 Bokkiespan
ROOIMIER GEKIES VIR HOKKIE AVS NOORD-TRANSVAAL BOKKIESPAN. Lomé Cronjé is gekies vir die Hokkie AVS Noord-Transvaal o/14 Bokkiespan wat van 7 tot 11 Julie ... -
Laerskool Rooihuiskraal Gr R leerder lewer puik toespraak
GRAAD R LEERDER LEWER PUIK TOESPRAAK! Een van ons Swartmiere, Kiané Kaltwasser (Gr. R), is gekies om haar skool en onderwysdistrik te verteenwoordig by ... -
Laerskool Rooihuiskraal jaarlikse Kaskardag
Vrydag, 16 Mei begin met groot opwinding op Rooimierbodem! Ons jaarlikse Kaskardag is hier en die Rooimierhartklop is behoorlik aan die brand! -
Laerskool Rooihuiskraal dansers presteer uitstekend
Baie geluk aand ritmiese rooimier leerders wat onlangs aan die Rising to Fame kompetisie deelgeneem en spog met pragtige trofees. Uitslae: Anke Olivier en ... -
Laerskool Rooihuiskraal vier Afrikaans se 100ste verjaarsdag met idiome-pret
Die aap is uit die mou…ons Rooimiere het vandag die voorreg gehad om Afrikaans se 100ste verjaarsdag met idiome-pret te vier! Ons weet dat ... -
Laerskool Rooihuiskraal Gr RR leerders ontdek hul konstruksie vaardighede
Jellytots en tandestokkies is goeie boumateriaal om Laerskool Rooihuiskraal se Gr RR Swartmiere te prikkel om hul konstruksie vaardighede te ontdek. Ons het verseker ... -
Laerskool Rooihuiskraal redenaars praat met stralende selfvertroue
Ons staan verstom oor die indrukwekkende vaardighede van Laerskool Rooihuiskraal se redenaars! Op 14 April het hulle by die Artistatue uitdunne hul verbeelding, vasberadenheid ... -
Laerskool Rooihuiskraal fietsryers presteer puik
Laerskool Rooihuiskraal fietsryers het aan die eerste fietsry liga van die jaar deelgeneem by De Damhuis in Bronkhorstspruit. Dit was ‘n uitstekende dag vir ... -
Laerskool Rooihuiskraal atlete skitter by SA’s
Jadon en Gilberto het weereens Laerskool Rooihuiskraal en die Provinsie se naam hoog gehou met puik resultate by die SA Atletiek Kampioenskappe! Jadon Gleeson: ... -
Laerskool Rooihuiskraal se tennisspelers het die bane aan die brand gespeel
Laerskool Rooihuiskraal se tennisspelers het die bane aan die brand gespeel. Wedstryde is gespeel teen Laerskool Hennopspark en Southdowns College. Baie geluk met die ... -
Laerskool Rooihuiskraal leerder woeker met sy klaviertalent
Laerskool Rooihuiskraal spog graag met hierdie Rooimier. Willem Visagie in Gr 5 het Sondag deelgeneem aan die Artistatue Nasionale Kunstefees en ‘n trofee ontvang ... -
Interskole-Reeks se bestuur kry Laerskool Rooihuiskraal verteenwoordiging
Laerskool Rooihuiskraal is trots op Mnr. Jean Grobler wat gekies is om op die Interskole-reeks se bestuur te dien in 2025. -
Laerskool Rooihuiskraal atleet behaal die Gauteng-Noord span
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op Kieran Potgieter wat aan die Gauteng-Noord kampioenskappe deelgeneem het en die Gauteng-Noord span behaal het. Kieran gaan op ... -
Laerskool Rooihuiskraal krieketspeler presteer
Ons spog vandag graag met hierdie Rooimier. Delani van Dyk in Gr. 6 het haar “Capping ceremony” gehad nadat sy gekies is vir die ... -
Laerskool Rooihuiskraal se ongelooflike graad 4-7 leerders slaag hul speltoetse met vlieënde vaandels
Baie geluk aan Laerskool Rooihuiskraal se ongelooflike graad 4-7 leerders wat hulle speltoetse met vlieënde vaandels geslaag het, met ’n perfekte 100% in Kwartaal ... -
Laerskool Rooihuiskraal Wiskunde leerders sien uit na die provinsiale toekenningsgeleentheid
Willem Visagie, Nicolas Hoogendoorn, De Wett Venter en Daniël Hoogendoorn was uitgenooi na die SAMC (South African Mathematics Challenge). Laerskool Rooihuiskraal sien uit om ... -
Laerskool Rooihuiskraal leerders het aan die Resolute RobotiCon Kompetisie deelgeneem
Laerskool Rooihuiskraal het twee spanne wat aan die Resolute RobotiCon Kompetisie deelgeneem het, en ons skool met trots verteenwoordig het. Ons is baie trots ... -
Laerskool Rooihuiskraal Acapella-groep het aan die finale rondte van die Artistatue Kunstefees deelgeneem
Laerskool Rooihuiskraal Acapella-groep het aan die finale rondte van die Artistatue Kunstefees deelgeneem. Hulle het uitgeblink met ń uitstekende vertoning en ontvang die toekenning ... -
Sport prestasies vir Laerskool Rooihuiskraal
Sport prestasies vir Laerskool Rooihuiskraal: Fietsry: Drie van Laerskool Rooihuiskraal se fietsryers het aan die interprovinsiale fietsry finaal gaan deelneem in Harrismith! Ons is ... -
Laerskool Rooihuiskraal Leierraad 2025
Dit is met groot trots dat Laerskool Rooihuiskraal die 2025 Leierraad aan julle voorstel. Baie geluk aan elke leerder. Mag julle leierskap dankbaarheid uitstraal ... -
Laerskool Rooihuiskraal Medialeiers 2025
Baie geluk aan ons 2025 Medialeiers. Laerskool Rooihuiskraal weet julle gaan baie tyd en toewyding in ons mediasentrum insit volgende jaar – ons is ... -
Laerskool Rooihuiskraal Senior Revue groep het die Kaleidoscope Revue Kompetisie gewen
“Laerskool Rooihuiskraal spog met TROTS met beide ons Junior- en Senior Revue groepe wat deelgeneem het aan die Kaleidoscope Revue Kompetisie in die Staatsteater. Ons ... -
Laerskool Rooihuiskraal bied suksesvolle AGN Landloop liga byeenkoms aan
Laerskool Rooihuiskraal het die voorreg aangegryp om die eerste suksesvolle AGN Landloop Liga byeenkoms te kon aanbied by Prime View. Wat ‘n fantastiese venue ... -
Laerskool Rooihuiskraal open Terapie Sentrum
Die Laerskool Rooihuiskraal Rooimiere verwelkom graag die volgende terapeute wat hul privaat praktyke uitbrei om in venootskap met die personeel én ouers, terapie sessies ... -
Laerskool Rooihuiskraal Junior en Senior Revue kwalifiseer vir Staatsteater Revue Kompetisie finaal
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op albei ons revue groepe wat weereens in 2024 kwalifiseer om in die finaal van die Kaleidoscope Revue Kompetisie ... -
Laerskool Rooihuiskraal Rooimiere woon opvoedkundige uitstappies by
Laerskool Rooihuiskraal Gr. 4 – 7 leerders het die kwartaal afgeskop met opvoedkundige uitstappies na onder meer die die mooie Pretoria se Botaniese Tuine, ... -
Laerskool Rooihuiskraal verskillende sportkodes neem deel in kwartaal 3
Laerskool Rooihuiskraal se verskillende sportkodes, hokkie, krieket, tennis, skaak en fietsry, het hierdie kwartaal aan wedstryde en wedrenne teen verskeie skole deelgeneem. Welgedaan Rooimiere! ... -
Laerskool Rooihuiskraal Graad R Beroepsweek
Laerskool Rooihuiskraal Gr. R leerders het meer geleer oor verskillende beroepe tydens hul Beroepsweek. Hulle het onder andere besoek ontvang van Resolute Robotics, hulle ... -
Laerskool Rooihuiskraal Graad 4 Rooimiere doen wiskunde verreiking
Laerskool Rooihuiskraal Gr. 4 leerders kry ten spyte van die voorreg om kleingroep Wiskunde gedurende skooltyd te geniet, ook weekliks die geleentheid om enige ... -
Laerskool Rooihuiskraal netbal sluit die seisoen suksesvol af
Laerskool Rooihuiskraal se senior netbalspanne het ‘n suksesvolle seisoen afgesluit. Ons dogters het met trots, baie hard geoefen, ontwikkel en gegroei tydens hierdie seisoen. ... -
Laerskool Rooihuiskraal rugbyspanne het teen verskeie skole uitgedraf
Laerskool Rooihuiskraal rugbyspanne het tydens die 2024 seisoen teen verskeie skole uitgedraf! Ons spanne het baie goed presteer en Rooimier-karakter gewys. Welgedaan manne! Ons ... -
Laerskool Rooihuiskraal leerders het deelgeneem aan die Horizon Wiskunde Olimpiade
Hierdie Laerskool Rooihuiskraal leerders het deelgeneem aan die Horizon Wiskunde Olimpiade. Hulle was uitgenooi na die Prysuitdeling, aangesien hulle almal onder die Top100 geëindig ... -
Laerskool Rooihuiskraal netbal bied ‘n rondomtalie toernooi aan
Laerskool Rooihuiskraal het verskeie skole se o.8 en o.9 mini-netbal spanne verwelkom vir ‘n rondomtalie toernooi. Ons mini-netbal dogters se toekoms op die baan, ... -
Laerskool Rooihuiskraal se rugbyspanne het uitstekend presteer tydens hul eerste Interskole reeks
Laerskool Rooihuiskraal se rugbyspanne het uitstekend presteer tydens hul eerste Interskole reeks. Agt van ons spanne het deelgeneem, waarvan vier spanne uitgespeel het vir ...