Laerskool Rooihuiskraal fietsryers leer nuwe vaardighede en tegnieke
ADVERTISEMENT
‘n Groep van Laerskool Rooihuiskraal se fietsryers het aan ‘n vaardighede-kliniek deelgeneem by The Big Red Barn. Die kliniek was aangebied deur The Chain Gang MTB Club en die Rooimiere het waardevolle nuwe vaardighede en tegnieke geleer! Rooimier Trots!














