AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


BolandHugenote HoërskoolRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Boland›[Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

[Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

By Karien Frans
7th August 2026
2
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ons gesels met die seunshokkie eerstespankaptein van Hugenote Hoërskool-Henré Kotzé. Lees die spesiale uitgawe vir die Interskole tussen Hugenote vs Swartland hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

Henré Kotzé

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding?As deel van die voorseisoen het ons aan die Belgotex-hokkietoernooi in die Kaap deelgeneem. Ons het mekaar beter leer ken en vertroue in mekaar opgebou. Ons spelpatrone is ook verfyn. Sommige van die wedstryde was baie taai, maar dit het ons deursettingsvermoë getoets en ons geleer om die volgende dag weer op te daag en alles te gee.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Vanjaar se span sluit twee graad 10-spelers in, asook ’n goeie groep ervare spelers wat reeds provinsiale en eerstespanervaring het. Dit is ’n groep seuns wat vir hokkie leef!

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die baan of veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik?In die oomblikke voordat ek op die baan gaan en die wedstryd begin, is ek rustig en fokus ek op my rol in die span. Hokkie was nog altyd my passie, en ek gebruik elke wedstryd om myself uit te daag. Elke wedstryd wat ek speel, is ’n voorreg, en ek hoop altyd dat my spel ander sal inspireer om ook deel te neem.

Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur PLAYROCK Adventure Park

 

Elke sterk span het sy eie identiteit – hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Ons is ’n span wat vir elke wedstryd opdaag en voluit vir mekaar speel.

Watter standaard het jy en jou span hierdie seisoen vir julself gestel, buiten net om wedstryde te wen? Ons wil uit elke wedstryd leer en voortdurend verbeter.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Die wedstryd wat vir ons as span die meeste uitstaan, is beslis Interskole. Dit is ’n wedstryd wat vir elke speler baie beteken en aan elkeen die geleentheid bied om voluit vir sy skool te speel. Almal soek tog maar daardie Interskole-oorwinning! Ek is seker my span gaan op die dag alles gee.

Alles wat ons hierdie seisoen geleer het, die verhoudings wat tussen die spelers opgebou is en ons liefde vir die spel, bou op na daardie een wedstryd waarin alles bymekaar kom.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Elke speler in die span het ’n belangrike rol, en ek dink mense sal deur elkeen van hulle verras word.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur? Dit leer jou dissipline, leierskap en deursettingsvermoë.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel?Ek wil ’n leier wees wat my span inspireer en aanmoedig om altyd hul beste te gee, mekaar met respek te behandel en uit hul foute te leer.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Ek hoop hulle sal sê dat ons ’n uitstekende groep is wat nie net speel om te wen nie, maar ook uit liefde vir die sport en vir die skoolwapen op ons bors.

 

TagsSwartland vs Hugenote
Previous Article

Honours Blazers for two outstanding achievers of ...

Next Article

Bridge House School Senior and Junior debating ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] Hoërskool Swartland A netbalspanne

    18th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] o.19A Rugbykaptein gesels

    17th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] Hoërskool Swartland o.19A rugbyspan

    17th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] Hoërskool Swartland o.19A dogtershokkiespan

    18th August 2023
    By Karien Frans
  • BolandHoërskool SwartlandHugenote HoërskoolRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] o.19A hokkieseunskapteins gesels

    17th August 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool SwartlandRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    [Swartland VS Hugenote] Hoërskool Swartland A rugbyspanne

    17th August 2023
    By Karien Frans

  • Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News

    Uitstekende prestasies vir Laerskool Witpoort ruiters

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby rugby skitter by die Kearsney toernooi

  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool WestwoodRegional News

    Puik kultuur prestasie vir Laerskool Westwood leerders

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us