Laerskool Westwood
Laerskool Westwood se Akademiese Top 10 presteerders vir kwartaal 3
Hier is die Laerskool Westwood se Akademiese Top 10 presteerders vir kwartaal 3.Laerskool Westwood saam in nuwe bergfiets-aktiwiteit
Die Laerskool Westwood het onlangs deelgeneem aan ’n splinternuwe bergfiets-inisiatief wat groot opgewondenheid onder ons leerders veroorsaak het. Die aktiwiteit word aangebied deur die ...Laerskool Westwood leerders kook in die Conspirito Nasionale Forte rondte
Laerskool Westwood spog met hierdie 11 leerlinge wat tesame meer as 20 Nasionale item wenner toekennings verwerf het tydens die Conspirito Nasionale Forte rondte.Laerskool Westwood redenaars laat die tonge klap
Laerskool Westwood spog met die Interne Engelse redenaars . Baie geluk aan elkeen ! Graad 3 Schalk Brits Graad 4 Mikayla Boshoff Graad ...Laerskool Westwood akademiese top 10 presteerders vir kwartaal 2
Laerskool Westwood spog graag met die Akademiese Top 10 vir kwartaal 2. Gr. 4 Winandia Hugo Dominique Britz Joshua Jv Rensburg Alexander de Lange ...Laerskool Westwood Akademiese uitblinkers
Welgedaan aan al die Laerskool Westwood Akademiese uitblinkers met hul skitter prestasies. Hier is die graad 5 en graad 6 top kandidate vir die ...Laerskool Westwood skaakspelers presteer
Hierdie skaakspelers Milea Theron, Leane Mann, Luan Els, Theart Theron, Iowan Mann, Calè Botha, AJ Texeira en Jaiden Saunders dring deur na die Distriks ...Laerskool Westwood atleet eindig 1ste by die Gauteng Atletiek byeenkoms
Laerskool Westwood atleet Karla Smit eindig 1ste by die Gauteng Atletiek byeenkoms wat op 15 & 16 Maart plaasgevind het. Sy neem deel aan ...Laerskool Westwood spog met redenaar wenners
Baie geluk aan Laerskool Westwood Gr.1 & 2 Interne redenaar wenners. Hulle het Woensdag 26ste by die skool deelgeneem. Baie sterkte ook aan hulle ...Laerskool Westwood spog met Top Atleet
Laerskool Westwood spog graag met hul Top Atleet! Karla Smit het Donderdag aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Sy het die 0.11 hoogspring rekord ...Laerskool Westwood se prefekte vir 2025
Hiermee Laerskool Westwood se prefekte vir 2025. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies was.Hiermee Laerskool Westwood Kwartaal 3 se Akademiese Top 10 leerders
Hier is Laerskool Westwood Gr. 4 & 5 Akademiese Top 10 leerders vir kwartaal 3. Graad 4 Marnitz Roos Caitlyn Cloete Karla Smit Darius ...Laerskool Westwood prefekte vir 2025
Laerskool Westwood se prefekte vir 2025. Baie geluk aan elke leerder! Joshau Strydom Eduhan Dicks Ro-Shaan Moodley Ryan Coetzee Christine Kleynhans Francois Cilliers Matthew ...Laerskool Westwood spog met kwartaal se top 10 akademiese presteerders
Hiermee die top 10 akademiese presteerders .Baie geluk aan elke leerder! Gr. 4 Cornelius Steyn, Marnitz Roos, Darius Oosthuizen, Karlie Botes Casey Cockburn, Milea ...Laerskool Westwood skaakspelers word verkies tot die Gautengspan
Laerskool Westwood skaakspelers Iowan Mann & Leane Mann neem deel aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus en word verkies tot die Gauteng span ...Laerskool Westwood landloop atlete eindig in die Top 20 landloop byeenkoms
Bogenoemde landloop atlete van Laerskool Westwood eindig in die top 20 by die skole landloop byeenkoms wat oor 3 weke plaasgevind het. Hierdie ses ...Laerskool Westwood spog met uitmuntende skaakspelers
Iowan Mann & Leane Mann neem deel aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus en word verkies tot die Gauteng span met ‘n 5/5 ...Laerskool Westwood senior wenners van die Redenaars kompetisie
Hierdie is Laerskool Westwood senior public speaking wenners by ons skool se interne redenaars kompetisie. Gr. 5 – Suné Appelcryn & Lilly Groves Gr.6 ...Laerskool Westwood redenaars laat die tonge klap
Hierdie is Laerskool Westwood Junior Public speaking wenners by ons skool se interne redenaars kompetisie. Gr. 2 Lucah Pohl Gr.3 Mikayla Boshoff Gr.4 Zian ...Laerskool Westwood spog met kwartaal 2 Akademiese top 10 leerders
Laerskool Westwood spog met ons Akademiese top 10 leerders. Gr. 4 Cornelius Steyn, Marnitz Roos, Darius Oosthuizen, Karlie Botes Casey Cockburn, Milea Theron, Anja ...Laerskool Westwood se sprekers neem deel aan hul Interne Public Speaking
Die Laerskool Westwood se sprekers neem deel aan die Interne Public speaking, 16 Julie, by die skool. Baie geluk aan elke spreker wat sy/haar ...Laerskool Westwood leerder word verkies tot die Valke o.12A rugbyspan
Baie geluk aan Laerskool Westwood leerder Kaelan Joubert wat verkies is tot die Valke o.12A rugbyspan.Laerskool Westwood se eerste rugbyspan en OOP A & B Netbalspanne
Hier is Laerskool Westwood se eerste rugbyspan en OOP A & B Netbalspanne. Hartlik geluk aan die volgende leerders.Laerskool Westwood ATKV redenaars presteer
Baie geluk aan die Laerskool Westwood sprekers wat deurdring na die volgende rondte by die ATKV redenaars kompetisie.Laerskool Westwood leerders neem deel aan Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi
Laerskool Westwood leerders, Ioann Mann en Leane Mann eindig beide 1ste by die Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi vir skole skaak wat plaasgevind het by ...Laerskool Westwood is trots op hul redenaar sprekers
Laerskool Westwood is trots op hul redenaar sprekers wat aan die ATKV 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem het. Hierdie kompetisie was gehou by Hoërskool ...Laerskool Westwood leerders presteer in sport en kultuur
Laerskool Westwood is baie trots op hul leeders wat in sport en kultuur uitblink Kaelan Joubert – VALKE Rugby 0.12 A 1ste rugbyspan OOP ...Laerskool Westwood leerder is verkies vir die SA Skaakliga
Laerskool Westwood leerder Ioann Mann is verkies vir die SA Skaakliga 0.11 .Baie geluk!Laerskool Westwood Conspirito Redenaars na Nasionale rondte
Nege leerders van Laerskool Westwood het deurdring na die Nasionale rondte vir Redenaars by die Conspirito Redenaarskompetisie. Hulle het deelgeneem vanaf 14 tot 17 ...Laerskool Westwood kwartaal 1 Akademiese Top 10
Hiermee Laerskool Westwood se Akademiese Top 10 vir kwartaal 1. Hartlik geluk aan die volgende leerders wat so puik gevaar het. ...Laerskool Westwood redenaars presteer
Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike sprekers beslis die tonge laat klap. Ons is baie trots op elke spreker wat ...Laerskool Westwood atlete dring deur na die D6 byeenkoms
Hiermee Laerskool Westwood se atlete wat deurdring na die D6 byeenkoms wat geskeduleer is om Vrydag 23 Feb by Germiston plaas te vind. Ons ...Laerskool Westwood wen die Interlaer
Laerskool Westwood wen die Interlaer vir Cluster 6 op 29 Januarie by Germiston Stadion. Ons is baie trots op elke atleet en bedank elke ...Laerskool Westwood verwelkom Graad 1 leerders
Laerskool Westwood Graad 1 klasse vir 2024. Die Wessies verwelkom hulle nuwe Graad 1 maats.Laerskool Westwood hoofleiers vir 2024
Hiermee Laerskool Westwood se hoofleiers vir 2024. Hartlik geluk en sterkte aan een en elke leerder.Laerskool Westwood nuwe prefekte vir 2024
Hiermee Laerskool Westwood se nuwe prefekte vir 2024.Laerskool Westwood spog met hul kwartaal 3 Top 10
Laerskool Westwood spog met hul kwartaal 3 Top 10. Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7Laerskool Westwood leerders presteer in public speaking
Die Laerskool Westwood is baie trots op ons Eng Additional Language Public speaking wenners by ons Interne redenaarskompetisie wat op 7 & 8 Augustus ...Laerskool Westwood se redenaarspanne laat die tonge omtrent klap
Die Laerskool Westwood se redenaarspanne laat die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. Ons is ...Laerskool Westwood leerders is vlymskerp in Olimpiades
Baie geluk aan Marnitz Roos en Mathew Holtshousen wat Laerskool Westwood verteenwoordig het vir Wiskunde Distrik Olimpiade. Baie sterkte aan Anja Labuschagne (LV), Darius ...








































