Laerskool Westwood redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Tydens Laerskool Westwood se interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die oulike sprekers beslis die tonge laat klap. Ons is baie trots op elke spreker wat deelgeneem het. Wel gedaan aan ons graadwenners. Julle het bewys julle KAN redeneer!
Graad 1
Ruvé Amorim
Graad 2
- Janet Graaff
Graad 3
- Alyssia Lynch
Graad 4
- Marnits Roos
Gr.5
- Franco Graaff
Gr.6
- Dinique van Rensburg
Graad 7
- Megan-Lee Myburgh
















