Laerskool Westwood atlete dring deur na die D6 byeenkoms
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Westwood se atlete wat deurdring na die D6 byeenkoms wat geskeduleer is om Vrydag 23 Feb by Germiston plaas te vind. Ons is baie trots op elkeen van hulle.

Agter: Lianie Singleton, Shakira Smit, Cara Willemse, Kaelen Joubert Middel: Karla Smit, Evan Grobler, Dricus Oosthuizen, Malan du Plessis, Melinda Myburgh Voor: Zion v Nieuwenhuizen, Tyler van Dyk Afwesig van foto: Dandre Bezuidenhout








