Hoërskool Noordheuwel leerder maak geskiedenis by Proscenium Toneelkompetisie
ADVERTISEMENT
Johandré Viljoen leerder van Hoërskool Noordheuwel maak geskiedenis en word die eerste junior ooit wat aangewys word as Algehele Wenner van die Nasionale Proscenium Toneelkompetisie. Saam met hierdie groot eer word hy ook aangewys as Beste Junior en slaan hy ‘n rol in ‘n radiodrama los.
Ons is saam met jou bly en ongelooflik trots op jou.









