Laerskool Swellendam toneelgroep neen deel aan die Toneelfeeste te Fraserburg en Kathu
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Swellendam toneelgroep het hierdie kwartaal by Fraserburg en Kathu se toneelfeeste gaan deelneem. Die toneel word genomineer vir 7 toekennings, insluitend beste laerskool produksie, regie en ensemble. Drie leerders kry goud en die res silwer. Ons is baie trots op hulle.












