AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Provinsiale hokkie prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn leerders

  • Mnr en Mej HTS Drostdy 2026

  • Hoërskool Langenhoven redenaars presteer aan die Radikale Redenaars

  • Science Fair Celebration at Newton Primary

  • Cannons Creek Independent School learner makes JCC

Hoërskool Ooskus Gimnasium

Home›Regional News›Eastern Cape›East London and Surrounds›Category: "Hoërskool Ooskus Gimnasium"
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Skool- en Koshuis hoofleiers vir Hoërskool Ooskus Gimnasium

    By Karien Frans
    20th October 2025
    Hartlik geluk aan die nuutverkose Skool- en Koshuis hoofleiers vir Hoërskool Ooskus Gimnasium. Hoofleiers 2026: Hoofseun: Leon Müller Hoofdogter: Gizelle Bartie Onderhoofseun: Wian Kruger ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoofdogter van Ooskus Gimnasium is een van die Top 25 Matriekleerders

    By Karien Frans
    16th September 2025
    Jana van Niekerk, hoofdogter van Ooskus Gimnasium is as een van die Top 25 Matriekleerders in die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk 24 en ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Ooskus Gimnasium-leerder presteer in karate

    By Karien Frans
    20th May 2025
    Ooskus Gimnasium leerder Neo Cornelius het op 11-12 April 2025 die Oos-Kaap by die Nasionale Karate Suid-Afrika Elite Liga 1 Kampioenskap in Bloemfontein verteenwoordig.Hy ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    [Onderhoud] Ooskus Gimnasium- Eestespan Rugbykaptein – Rossouw Nel

    By Meinette van Zyl
    16th April 2025
    Ons het die geleentheid gehad om met Rossouw Nel, kaptein van Ooskus Gimnasium se eerste rugbyspan te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruisigte ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium toer na Oakdale rugbytoernooi

    By Linda
    9th April 2025
    Hoërskool Ooskus Gimnasium se eerste rugbyspan het aan Oakdale se rugbytoernooi deelgeneem. Die uitslae was as volg: OKG wen teen Wagpos(Brits) 32 – 31 ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium rugbyspanne toer na die Fichardpark Sportfees

    By Linda
    9th April 2025
    Hoërskool Ooskus Gimnsium se o.14-, o.15- en o.16A rugbyspanne het in Bloemfontein aan die Fichardtpark Sportfees deelgeneem. Die uitslae was as volg: Dag 1: ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium leerder gekies vir die o.22-Binnehuise krieketspan

    By Linda
    9th April 2025
    Hoërskool Ooskus Gimnasium-leerder, Juan Nel, is vir die o.22- Binnehuise krieketspan, wat aan die wêreldbekertoernooi gaan deelneem, gekies. Hy gaan ons land (en skool) ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium Klas van 2024 Top presteerders

    By Karien Frans
    13th February 2025
    Ooskus Gimnasium is baie trots op die Klas van 2024 en hulle onderwysers, mag die toekoms vir julle net voorspoed bring. 55 kandidate 65,38% ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Een van Ooskus Gimnasium se talentvolle leerders het tydens die provinsiale hengelkompetisie geskitter

    By Karien Frans
    7th January 2025
    Een van Hoërskool Ooskus Gimnasium se talentvolle leerders, Jandré le Roux, het tydens die provinsiale hengelkompetisie, waar die spanne vir die Oos-Kaapspan gekies is, ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Ooskus Gimnasium 2025 Hoofleiers

    By Karien Frans
    5th December 2024
    Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is as Hoofleiers vir 2025. 2025 Koshuis Hoofleiers: Hoofseun: Eben Bäcker Hoofdogter: Michelle van Niekerk   ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Laerskool Ooskus Gimnasium nuutverkose leerlingraad van 2025

    By Karien Frans
    14th November 2024
    Baie geluk aan die nuurverkose leerlingraad van 2025. Laerskool Ooskus Gimnasium wens hierdie groep ‘n suksesvolle en gelukkige jaar toe. Geniet julle tydperk van ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Ooskus Gimnasium leerlingraad 2025

    By Karien Frans
    2nd October 2024
    Baie geluk aan die volgende Ooskus Gimnasium leerders wat verkies is as leerlingraad vir 2025.
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Laerskool Ooskus Gimnasium is ‘n volle nege maande oud en sluit die sportseisoen trots af

    By Karien Frans
    12th September 2024
    Ons is hierdie maand 9 maande oud. As ‘n nuwe skool het ons hierdie week ons eerste seisoen van wintersport met trots afgesluit as ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Ooskus Gimnasium verwelkom hul nuwe prinsipaal

    By Karien Frans
    4th July 2024
    Dit is vir die Beheerliggaam ‘n besondere voorreg om aan te kondig dat mnr. Phil-Henri Barnard as die nuwe skoolhoof Ooskus Gimnasium met ingang ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Graad 8-Baadjieseremonie

    By Karien Frans
    7th February 2024
    Die afgelope Maandagaand, 5 Februarie 2024, was die Hoërskool Grens se Graad 8-Baadjieseremonie.  Oud-leerders wat familie van ‘n graad 8-leerder is, kon die leerder ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens matriek 2023 top 10 leerders

    By Meinette van Zyl
    25th January 2024
    Baie geluk aan Matriek 2023 Top 10 leerders!
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Prysuitdeling 2023

    By Andreneza Damonse
    7th December 2023
    Hoërskool Grens is baie trots op die volgense leerders wat die Top 3 behaal het in Graad 12. Baie Geluk! Top 3 Leerders van ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Brugbouspan vaar uitstekend in kompetisie

    By Andreneza Damonse
    28th August 2023
    Vrydag 25 Augustus het die brugbou-trio Caidon Potgieter, Ruan Potgieter en Jordan Simpson aan die SAICE Internasionale Brugboukompetisie in Midrand, Johannesburg deelgeneem. Vyftien skole ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens-leerder behaal nasionale veerpyltjiespan

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Hoërskool Grens-leerder  Deacon Swanepoel was deel van die span wat die Oos-Kaap van 10 tot 14 Julie 2023 tydens die Nasionale Veerpyltjiekampioenskappe in Port ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern Cape TownsHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens rugbyspelers in Akademieweekspan ingesluit

    By Andreneza Damonse
    20th June 2023
    Die volgende Hoërskool Grens spelers is in die Border o.18 Akademieweekspan opgeneem: Willem Kloppers, Ruan Potgieter en Anton Muller. Dian du Toit is as ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerder presteer in binnenshuise krieket

    By Karien Frans
    30th May 2023
    Juan Nel van Hoërskool Grens is gekies om deel te wees van die o.16 Nasionale Binnenshuise Krieketspan van Suid-Afrika. Hierdie span sal vanaf 30 ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerders verwerf Oos-Kaap kleure vir tennis

    By Karien Frans
    29th May 2023
    Adrio Fourie van Hoërskool Grens het sy Oos-Kaap-kleure in tennis verwerf na sy deelname aan die Synergy Cup Tennistoernooi (Grens, WP, Boland en Noord-Kaap) ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerders presteer aan die Suid-Afrikaanse Junior hengelkompetisie

    By Karien Frans
    29th May 2023
    Tydens die naweek van 31 Maart tot 2 April 2023 het twee leerders van Hoërskool Grens aan die Suid-Afrikaanse Junior hengelkompetisie by Wriggleswade dam ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerders presteer in hokkie

    By Karien Frans
    29th May 2023
    Hoërskool Grens leerders Zaandré van den Bergh en Kylelin Wiltshire is onderskeidelik vir die o.18 en 0.16A Amathole School Border hokkiespan gekies.
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerder haal die Oos-Kaapse Provinsiale Veerpyltjiefederasie jeugspan

    By Karien Frans
    29th May 2023
    Deacon Swanepoel van Hoërskool Grens is in die Oos-Kaapse Provinsiale Veerpyltjiefederasie se jeugspan opgeneem. Hierdie span sal die Oos-Kaap op 10 tot 14 Julie ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerders haal die nasionale visvangspan

    By Karien Frans
    19th April 2023
    Tydens die naweek van 31 Maart tot 2 April 2023 het twee leerders van Hoërskool Grens aan die Suid-Afrikaanse Junior visvangkompetisie by Wriggleswade dam ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Grens High School athletics results

    By Karien Frans
    8th March 2023
    The following Grens High School athletes have qualified to participate as part of the Amatola team at the EC Champs athletics meeting in Gqeberha ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Matrieks Top 10

    By Karien Frans
    2nd February 2023
    Hiermee die Hoërskool Grens Matrieks Top 10.    
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerder behaal Nasionale pluimbalspan

    By Andreneza Damonse
    16th November 2022
    Mia Labuschagne is tot die o.19 Nasionale Pluimbalspan verkies. Hierdie span gaan Suid-Afrika vanaf 11 tot 17 Desember 2022 by die o.19 Kontinentale Kampioenskappe ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoerskool Grens leerder neem deel aan verhoogproduksie.

    By Andreneza Damonse
    15th November 2022
    Wêla Kapela Produksies se jaareindproduksie, Madagascar Jnr, vind hierdie jaar vanaf 9 tot 15 Desember 2022 in die Guild Teater plaas. Tamsyn Jackson van ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Graad 12 akademiese toppresteerders 2022

    By Karien Frans
    24th October 2022
    Hoërskool Grens Graad 12 akademiese toppresteerders 2022:
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens Leerlingraad 2023

    By Karien Frans
    6th September 2022
    Hoërskool Grens Leerlingraad 2023. Seuns Dogters  
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerders verwerf Presidentsverkennertoekenning

    By Andreneza Damonse
    23rd August 2022
    Baie geluk aan Wian Jonker, Mariesa Kotze en Adolf Rademeyer van Hoërskool Grens wat die Presidentsverkennertoekenning suksesvol verwerf het. Die skool is baie trots ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Uitstekende 2022 seisoen vir Hoërskool Grens netbalspeler

    By Karien Frans
    19th July 2022
    Tydens die Junievakansie het die talentvolle netbalspeler Amori Matthee van Hoërskool Grens as ‘n lid van die Oos-Kaap Netbalspan aan die Interprovinsiale Kampioenskappe deelgeneem. ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens spog met Rugby prestasies

    By Andreneza Damonse
    30th May 2022
    5 Seuns van Hoërskool Grens is verkies vir die Akademieweek. Schalk Smit is ook verkies vir die Cravenweek oefenspan. Baie geluk,julle maak ons Hoërskool ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens spog met Rugby prestasies

    By Andreneza Damonse
    30th May 2022
    Hoërskool Grens spog met Rugby prestasies. 5 Seuns van Hoërskool Grens is verkies vir die Akademieweek. Schalk Smit is ook verkies vir die Cravenweek ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Nasionale kleure vir Hoërskool Grens karateka

    By Karien Frans
    25th May 2022
    Leon Müller en Haley Leach het 20 en 21 Mei 2022 aan die SAJKA Nasionale Karatekampioenskappe in Johannesburg deelgeneem.  Tydens die twee dae was ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens netbal vs Hoërskool Clarendon

    By Karien Frans
    17th May 2022
    Hoërskool Grens het op 10 Mei netbalwedstryde teen Hoërskool Clarendon gespeel. Die uitslae is as volg: o/14B Hoërskool Grens wen 14 – 7 o/14A Hoërskool Grens wen12 – 8 ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens-leerder verteenwoordig SA by fietsrykampioenskappe

    By Karien Frans
    6th May 2022
    Op 22-23 April 2022 het Hoërskool Grens fietsryer Lourens Spies, as deel van die Suid-Afrikaanse span, aan die African Continental XCO MTB Kampioenskappe in ...
    Read More
  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Hoërskool Grens leerder presteer in karate

    By Karien Frans
    28th April 2022
    Haley Leach het gedurende November 2021 aan die JKA Karate Kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Op grond van haar uitstekende prestasies tydens hierdie byeenkoms is ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.

CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us