Hoërskool Grens Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Hoërskool Grens is baie trots op die volgense leerders wat die Top 3 behaal het in Graad 12. Baie Geluk!
Top 3 Leerders van 2023
- Zoë Griessel – Eerste Klasposisie in Gr.12
- Dean Summer – Tweede Klasposisie in Gr.12
- De Wet Nel – Derder Klasposisie in Gr.12
Baie Geluk aan die leerders wat verkies is om hulle skool as prefekte vir 2024 te verteenwoordig.
Hoofleiers:
- Hoofdogter – Anja Gestner
- Onderhoofdogter – Karmi Skein
- Hoofseun – Ruan Potgieter
- Onderhoofseun – Ethan Nel










