AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Balderstone Sport Intitute sport results

  • Hoërskool Oos-Moot bergfietsryers presteer uitstekend

  • Gevegskuns prestasie vir Curro Langebaan

  • Laerskool Witpoort leerders deur na die Noord-Gauteng Kampioenskappe vir akrobaat

  • Augsburg Landbougimnasium skitter aan die SA Saalperdkampioenskappe


Hoërskool Hans Strijdom

Home›Regional News›Limpopo›Category: "Hoërskool Hans Strijdom"
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Limpopo netbal prestasie vir Hoërskool Hans Strijdom

    By Karien Frans
    23rd April 2026
    𝗕𝗮𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗹𝘂𝗸 aan die volgende Hoërskool Hans Strijdom dogters wat deurgedring het na die volgende rondte van Limpopo Netbal. o.14: Chanté Smith Leane Meyer ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom netbalspanne skitter en groei tydens SunCity – Toer

    By Andreneza Damonse
    2nd April 2026
    Hoërskool Hans Strijdom 1ste span en o.16 netbalspan het van 23–25 Maart ’n ongelooflike toer by Sun City beleef! Die meisies het nie net ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Kosbare bande gevier by Hoërskool Hans Strijdom

    By Andreneza Damonse
    25th March 2026
    Hoërskool Hans Strijdom  wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke ma en dogter wat deel was van hierdie besondere aand. Dit was werklik ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom atlete maak die Bosveld Interhoër onvergeetlik

    By Andreneza Damonse
    10th March 2026
    Baie geluk en dankie aan elke Hansie-atleet, Sanger, dirigent en ondersteuner wat die 62ste Bosveld Interhoër ‘n onvergeetlike ervaring gemaak het. Hoërskool Hans Strijdom  ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom 2025 Matriekuitslae

    By Charl Paulse
    9th February 2026
    Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op die klas van 2025 met hul puik uitslae. Baie geluk aan elke leerder! Die skool behaal die ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom dansers ontvang mooi uitslae

    By Karien Frans
    19th September 2025
    Die naweek van 12-14 September het die Hoërskool Hans Strijdom dansers deelgeneem aan die Dance Fusion Streekskompetisie by Hoërskool Ben Vorster te Tzaneen. Die ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom Leiers 2025

    By Karien Frans
    16th October 2024
    Hoërskool Hans Strijdom Leiers 2025. Skool Hoofleiers Koshuis Hoofleiers Portefeulje voorsitters Sekelbos seuns koshuis  
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom krieketspelers laat die kolwe klap

    By Andreneza Damonse
    26th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom o.15 Krieket wen met 239 lopies teen Frikkie Meyer. Welgedaan!  
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom leerders neem deel aan die Artistatue Nasionale redenaarskompetisie

    By Andreneza Damonse
    26th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom Marnus Law het deelgeneem aan die Artistatue Nasionale redenaarskompetisie te Midstream Pretoria.  Daar was 30 deelnemers per graad regoor Suid-Afrika. Hy ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom 1st Krieketspan behaal ‘n oorwinning teen Hoërskool Ellisras

    By Andreneza Damonse
    26th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom Eerste span Krieket speel  teen Ellisras,  Wen Ellisras met 285 lopies. Mario Opperman – 7 paaltjies gevat vir 34 lopies in ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom leerder het aan die ATKV Waterberg Kunstefees deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    26th September 2024
    Op 14 Augustus het Lavo-ne Jansen van Rensburg leerder van Hoërskool Hans Strijdom het deelneem aan  die ATKV Waterberg Kunstefees. Sy het met haar ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom dogters krieketspelers vaar puik

    By Andreneza Damonse
    26th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom dogters krieketspelers  teen Hoërskool Nylstroom gespeel. Hans Strijdom wen Nylstroom met 31 lopies.Welgedaan!  
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom perdry prestasie

    By Andreneza Damonse
    16th September 2024
    Lihany Smal en Jessica Venter leerders van  is verkies om aan die Nationals te gaan deelneem. Hul het op 5 – 7 September te ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hiermee Hoërskool Hans Strijdom nuutverkose leiers

    By Andreneza Damonse
    16th September 2024
    Hiermee Hoërskool Hans Strijdom Koshuis Leiers .Welgedaan ! Sekelbos seuns koshuis: Konradt Fourie Neo van der Walt Janneman Benson Ryan Botha Ruvan Kruger   ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom toneelgroep het ‘n welverdiende 3de plek gekry

    By Andreneza Damonse
    16th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom Toneelgroep het ‘n welverdiende 3de plek gekry. Kobus Burger skrywer van die teks DOL en tans programbestuurder by RSG.Baie geluk !
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom vaar puik by die skaaak kompetisie

    By Andreneza Damonse
    16th September 2024
    Hoërskool Hans Strijdom skaakspan kry 1ste plek. Baie geluk !  
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom is die Bosveld Interhoër wenners

    By Andreneza Damonse
    16th September 2024
    Op 8 en 9 Augutus het die Bosveld Interhoër by Hans Strijdom plaasgevind. Ons is Bosveld Interhoër wenners Redenaars – 1ste plek Junior en ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    60ste Bosveld Interhoër was by Hans Strijdom aangebied die jaar

    By Meinette van Zyl
    22nd March 2024
    60ste Bosveld Interhoër was by Hans Strijdom aangebied die jaar. Wen die Prestasie beker vir die 27ste keer! Skool eindig algeheel 3de plek in ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom ruiters uitslae

    By Meinette van Zyl
    22nd March 2024
    Saterdag, 2 Maart 2024 het Lihany Smal ‘n uithourit op baltimore!!! En die volgende trofees behaal: 2de plek bestevoorbereide ruiter en perd asook BEST ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom algeheel 2de in die Interhoër Landloop

    By Meinette van Zyl
    22nd March 2024
    Interhoër Landloop is gehou op 5 Maart en Hans Strijdom is algeheel 2de. Baie geluk!
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom MTB XCO se fietsry te Marble Hall

    By Meinette van Zyl
    22nd March 2024
    MTB XCO se fietsry te Marble Hall Uitslae: Karli van der Walt – 3de plek Chris Shields – 7de plek Chantelle Gouws – 1ste ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    5 Atlete van Hoërskool Hans Strijdom kwalifiseer vir ASA SA kampioenskappe

    By Meinette van Zyl
    22nd March 2024
    Baie geluk aan die 5 Hansie atlete wat gekwalifiseer het vir ASA SA kampioenskappe wat van 21-23 Maart 2024 te Pilditch atletiekstadion in Pretoria ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom Matriekuitslae 2023

    By Andreneza Damonse
    2nd February 2024
    Hiermee Hoërskool Hans Strijdom Matriekuitslae 2023.Welgedaan! Liane Louw 80.42% Afrikaans Wiskunde Geletterdheid Lewensoriëntering Verbruikersstudie Toerisme Lize-Mari Jordaan 79.85% Afrikaans Wiskunde Geletterdheid Lewensoriëntering Toerisme Kayla ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom prysuitdeling

    By Karien Frans
    11th December 2023
    Die Hans Strijdom Erepenning vir uitsonderlike prestasie: “n Ambassadeurstoekenning aan ’n leerder wat die skool en die land op internasionale gebied verteenwoordig het. Isebelle ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom kies nuwe leiers

    By Karien Frans
    21st September 2023
    Hoërskool Hans Strijdom is trots om hul nuwe leiers bekend te stel. Hoofleiers 2024 Hoofdogter: Isebelle de Beer Hoofseun: Zander Law SRL 2024 Dogters ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom netbal Fast 5-span presteer

    By Andreneza Damonse
    30th August 2023
    Hoërskool  Hans Strijdom senior netbal Fast 5-span het die afgelope naweek die distrik kampioenskappe gewen en speel nou Saterdag wat kom in die Limpopo ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom landloop atlete gekies vir die SA’s

    By Andreneza Damonse
    29th August 2023
    Cara Louw, Marcus van der Walt en Elandi van Staden is gekies op Limpopo te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe! Baie geluk julle Hoërskool ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op hul fietsryers

    By Andreneza Damonse
    22nd August 2023
    Hoërskool Hans Strijdom is baie trots op Chantelle Gouws en Chris Shields , hierdie twee fietsryers het albei 2de plekke behaal by die Tshipise ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom onderwysers gekies vir Limpopo Blou Bulle Amateur rugbyspan

    By Andreneza Damonse
    21st August 2023
    Twee van Hoërskool Hans Strijdom se onderwysers mnr Martin van Heerden en mnr Henrico  Zerwick is gekies vir Limpopo Blou Bulle Amateur Rugbyspan. Mnr. ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Uitstekende fietsry prestasie vir Hoërskool Hans Strijdom fietsryer

    By Andreneza Damonse
    4th August 2023
    Baie geluk aan Hoërskool Hans Strijdom leerder Chris Shields wat gekies was as deel van die Limpopo XCO span. Hy het Saterdag in Pietermaritzburg ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom entrepreneurs vaar uitstekend in kompetisie

    By Andreneza Damonse
    28th July 2023
    Baie geluk aan Janus Boshoff en Phillip Brendenhan, wat in die Top 20 van “Maak-my-‘n-Miljoenêr” is. Janus en Phillip het aan verskeie uitdagings die ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom atlete glimlag breed oor hul ASA punte

    By Andreneza Damonse
    28th July 2023
    Baie geluk aan die volgende atlete wat gedurende die atletiekseisoen, meer as 800 punte op die ASA-tabel behaal het.
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom is trots op hul slimpkoppe

    By Andreneza Damonse
    28th July 2023
    Hoërskool Hans Strijdom Seun en Dogter met die hoogste gemiddeld in die skool Marnus Law (Regstelling) (Gr 9 – 94,00 %) en Isebelle de ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom hokkiespelers haal die uitnodigingspan

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Mianke Kotze en Izabella Rentroia is gekies vir die o.19 Nasionale hokkiespan (Gazellespan). Hulle het in Meyerton teen die Uitnodigingspan gespeel. Baie geluk!  
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom Junior Skaakspan is gereed vir hul liga byeenkomste

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Hoërskool Hans Strijdom Junior Skaakspan wat hierdie week aan 2 Liga byeenkomste gaan deelneem. Baie sterkte vir julle.
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hans Strijdom leerder presteer in rugby

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Baie geluk aan Hoërskool Hans Strijdom se Gerdus Swart. Hy was gekies vir die Uitnodigings rugbyspan wat in Meyerton teen die Nasionale o.14 rugbyspan ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    HS Hans Strijdom leerder gekies vir die Duikerspan

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Sias Oosthuizen is gekies vir die o.14 Nasionale span (Duikerspan). Hy het in Meyerton teen die Uitnodigingspan gespeel. Baie geluk Sias Hoërskool Hans Strijdom ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom rugbyspeler haal die uitnodigingspan

    By Meinette van Zyl
    27th July 2023
    Baie geluk aan Hoërskool Hans Strijdom leerder Henriko van der Colff. Hy is gekies vir die o.16 Uitnodiging rugbyspan wat in Meyerton teen die ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom gimnaste vaar uitstekend

    By Andreneza Damonse
    27th July 2023
    Saterdag 22 Julie het die volgende 2 gimnaste van Hoërskool Hans Strijdom, Kylie Viviers en Lizaan Fourie, aan die Gauteng Noord kampioenskappe by Tuks ...
    Read More
  • Hoërskool Hans StrijdomLimpopoRegional News

    Hoërskool Hans Strijdom dartspeler vaar uitstekend

    By Meinette van Zyl
    26th July 2023
    Baie geluk gaan Hoërskool Hans Strijdom leerder Marlize de Ridder. Sy het aan die Nasionale Darts Kampioenskappe deelgeneem en algeheel 10de geëindig.
    Read More
1 2 3

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us