Hoërskool Hans Strijdom gimnaste vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Saterdag 22 Julie het die volgende 2 gimnaste van Hoërskool Hans Strijdom, Kylie Viviers en Lizaan Fourie, aan die Gauteng Noord kampioenskappe by Tuks deelgeneem. Kylie het 2 goue medaljes verower en Lizaan 1 goud en 1 silwer. Baie geluk Kylie en Lizaan

Kylie Viviers

Lizaan Fourie









