Hoërskool Langenhoven gimnas behaal die Eden provinsialespan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven gimnas Leonora het op 19 Julie aan die Eden-provinsiale proewe vir Ritmiese Gimnastiek deelgeneem en is met trots opgeneem in die Edenspan! Sy het uitstekend gevaar en die volgende plekke verwerf:
Bal – 1ste plek
Hoepel – 2de plek
Vrydans – 2de plek
Algehele – 2de plek
Leonora










