Voorbereidingskool Fanie Malan
Voorbereidingskool Fanie Malan leerders presteer by die Conquesta Olimpiade
Baie geluk aan Voorbereidingskool Fanie Malan se slimkoppe! Hulle is ongelooflik trots op al hulle leerders wat hierdie jaar aan die Conquesta Olimpiade deelgeneem ...Voorbereidingskool Fanie Malan leerder presteer is Tweekamp
Voorbereidingskool Fanie Malan is ongelooflik trots op jou uitstekende prestasie by die Tweekamp Liga 3 byeenkoms, waar jy ‘n fantastiese derde plek behaal het! ...Voorbereidingskool Fanie Malan leerders presteer by die Nasionale Tuimelkompetisie
Baie geluk aan Maxi de Bruin en Morné Burger van Voorbereidingskool Fanie Malan wat aan die Nasionale Tuimelkompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Maxi het ...Vorbereidingskool Fanie Malan leerders presteer by die WOW-spelkompetisie
Voorbereidingskool Fanie Malan is baie trots op ons leerders wat hierdie aan die WOW-spelkompetisie deelgeneem het en uitstekend presteer het. Baie geluk Yusaf Isaks ...Voorbereidingskool Fanie Malan leerders opgeneem in die Noord-Kaap Gimnastiekspan
Baie geluk aan Maximilliano de Bruin en Morné Burger van Voorbereidingskool Fanie Malan met julle ongelooflike prestasie om opgeneem te word in die Noord-Kaap ...Voorbereidingskool Fanie Malan landloopatlete vir die ZFM-span gekies
Voorbereidingskool Fanie Malan is ongelooflik trots op ons talentvolle Mossies wat vir die ZFM-span gekies is: Cullen Julies Henro Rossouw Johart Rossouw Johandré Bruwer ...Voorbereidingskool Fanie Malan landloopatlete presteer
Fanie Malan se Landloop-Mossies het Woensdag, 13 Augustus 2025, aan Keimoes Akademie se Landloop Liga deelgeneem.’n Groot dankie aan Keimoes Akademie vir die gasvrye ...Voorbereidingskool Fanie Malan leaner walked away as Runner-Up in the “Little Miss Upington NC”
Voorbereidingskool Fanie Malan are incredibly proud of Samantha who participated in the Miss Upington NC competition on June 27, 2025 – and proudly walked ...Voorbereidingskool Fanie Malan Mr & Miss Mossie 2025
On the evening of 22 May 2025, something magical happened at our school… The capes were out, the crowns were ready, and the stage ...Voorbereidingskool Fanie Malan leerder presteer puik by die Jeugskou
Ava Verster van Voorbereidingskool Fanie Malan het aan die Jeugskou deelgeneem en ‘n tweede plek behaal in die Junior Skouman kompetisie, by die Upington ...Voorbereidingskool Fanie Malan choir acheived Gold at the ATKV Applous competition
Fanie Malan’s choir sparrows participated in the ATKV Applous competition at Duineveld High School. We are very proud of our Gold that our choir ...Voorbereidingskool Fanie Malan hosted the South African Choral Eisteddfod
Fanie Malan hosted the South African Choral Eisteddfod at the school. Ten local schools participated. Fanie Malan won first place in the African category ...Voorbereidingskool Fanie Malan redenaars deur na die ATKV Semi-Finaal
Baie geluk aan die volgende 3 leerders van Voorbereidingskool Fanie Malan wat deur is na die ATKV Semi-finaal. Baie geluk ons is trots op ...Voorbereidingskool Fanie Malan Radikale lesers presteer
Baie geluk aan die volgende leerders van Voorbereidingskool Fanie Malan met hulle goeie uitslae op Provinsiale vlak met Radikale lees.Voorbereidingskool Fanie Malan presteer by die Radikale lees kompetisie
Voorbereidingskool Fanie Malan se mossies het weer hierdie jaar aan die Radikale lees kompetisie deelgeneem. Alle sertifikate sal uitgedeel word. Die volgende leerders is ...Voorbereidingskool Fanie Malan presteer by redenaars
Voorbereidingskool Fanie Malan se Mossies weet hoe om hulle woord te doen. Hierdie mossies het aan verskillende kompetisies deelgeneem. Hierdie leerders het hierdie jaar ...Voorbereidingskool Fanie Malan kies nuwe leerderraad vir tweede kwartaal
Baie geluk aan Voorbereidingskool Fanie Malan se leerderraad van die tweede kwartaal van 2025. 3A Cassidy Titus Ange-Nay Isaks Cornè Mouton Ishelley Heyns 3B ...

















