Hoërskool Langenhoven
-
Hoërskool Langenhoven Gr 8 VRL vir 2021
Hoërskool Langenhoven se graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021. Baie geluk aan al die leerders wat verkies is. -
Hoërskool Langenhoven spog met 3 pare tweelinge in Gr 8
Hoërskool Langenhoven se graad 8-klas van 2021, spog vanjaar nie met minder as drie pare tweelinge nie. -
Hoërskool Langenhoven Netbaldogters woon afrigtingskliniek by
Hoërskool Langenhoven se netbaldogters het vanaf 15 – 17 Maart 2021, ‘n afrigtingskliniek by die skool bygewoon, wat deur Mev. Burta de Kock, voormalige ... -
Hoërskool Langenhoven Dassie skiet raak
Anke Kemp, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 27 Maart 2021 te Botrivier, aan die Rudolph Optics Cape Town-ope skyfskietkompetisie, deelgeneem. ... -
Hoërskool Langenhoven leerder palm akademiese trofees in
Nadia Enslin, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven in graad 12, staan trots by al haar toekennings. Sy ontvang sertifikate vir Afrikaans Huistaal (90.4%) en Rekeningkunde ... -
Hoërskool Langenhoven se koshuis groet Freek
Freek Adams, algemene werker van Huis CJ Pauw, het diep spore getrap. Hy het in 1985 by Gerrit du Plessis se koshuis begin werk, ... -
Hoërskool Langenhoven Gr 9 leerder is ‘n spreker van formaat
Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven, het aan die Sprekervaardigheid- en Leeskompetisie, wat deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk geborg word, deelgeneem en ... -
Hoërskool Langenhoven borg skenk penne aan matrieks
Hoërskool Langenhoven se matrikulante spog elkeen met ‘n pragtige pen in ‘n sakkie, wat op Donderdag, 5 November 2020, deur Seeff Riversdal, oorhandig is. ... -
KLAS VAN 2020 IN DIE KOLLIG: Chané Fourie van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Klas van 2020: Hoërskool Langenhoven
2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ... -
Klas van 2020 in die kollig: Tommy Awies van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Klas van 2020 in die kollig: Daniël Janse van Rensburg van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Klas van 2020 in die kollig: Hendrik-Louis Fourie van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Klas van 2020 in die kollig: Gerhard Keulder van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Klas van 2020 in die kollig: Lourens van Vuuren van Hoërskool Langenhoven
Die Coronavirus het `n groot impak op skolesport gehad en het die matrieks beroof van dit wat veronderstel was om die hoogtepunt van hulle ... -
Hoërskool Langenhoven vul bottels vol hoop en sop
Hardy en Martha de Beer, onderwysers aan die Hoërskool Langenhoven, het na aanleiding van ‘n vriendekring se voorbeeld ‘n projek geloods om iewers ‘n ... -
[KYK] Hoërskool Langenhoven se #teacherschallenge
Hoërskool Langenhoven se onderwysers het die uitdaging aanvaar en daag ander skole uit om deel te neem aan die #teacherschallenge. Stuur jou skool se ... -
Hoërskool Langenhoven se hoofseun oor die inperking en Covid-19
AWSUM gesels met Hendrik-Louis Fourie, hoofseun van Hoërskool Langenhoven oor “lockdown”. Wat is die lekkerste van “lockdown”? Die lekkerste van die “lockdown” is dat ... -
Hoërskool Langenhoven se hoofdogter oor die inperking en Covid-19
AWSUM gesels met Suria Denkema, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven oor “lockdown”. Wat is die lekkerste van “lockdown”? Die lekkerste van lockdown is dat ek ... -
AWSUM Krieket-kapteinsonderhoud – Hoërskool Langenhoven
Ontmoet Hoërskool Langenhoven se o.19 A krieket kaptein: Aidan Geringer, Geboortedorp: Knysna Beste herinnering/hoogtepunt tot dusver van jou krieketloopbaan? 10 over spel vir mosselbaai krieketklub Stokperdjies ... -
Ontmoet Hoërskool Langenhoven se Gr.8 VRL-lede
Dasse se nuwe graad 8 VRL-lede Hierdie vier leerders is deur hul klas as die nuwe graad 8 verteenwoordigers op die Verteenwoordigende Raad van ... -
HS Langenhoven verkies die Ampsdraers van VRL
Ampsdraers van VRL verkies Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven is: -
Hoërskool Langenhoven Skoolhoof vier ‘n spesiale verjaarsdag
Geluk Meneer! Die skoolhoof van Hoërskool Langenhoven, mnr. Piet de Villiers, het op Donderdag, 9 Januarie 2020 sy verjaardag gevier. Die leerders en personeel ... -
Ontmoet Hoërskool Langenhoven se top akademiese presteerder
Willandri Hanekom is Hoërskool Langenhoven se top akademiese presteerder. AWSUM het gaan inloer om uit te vind hoe sy haar uitstekende punte behaal het. ... -
100% Slaagsyfer vir Hoërskool Langenhoven
Hoërskool Langenhoven is trots op die Matriekklas van 2019, met hul 100% slaagsyfer, voorspoed vir 2020. -
Hoërskool Langenhoven hoofseun van 2013 kwalifiseer as mediese dokter
Justin Marais, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven en hoofseun, wat in 2013 matrikuleer het, kon sy droom om ‘n mediese dokter te word, verwesenlik. Na ... -
Hoërskool Langenhoven alumni ontvang beste student toekenning
Sunique Wasserman, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven Matriek 2017, het die toekenning vir beste student van 2019, ontvang. Sy studeer tans “2 year advanced food and ... -
Hoërskool Langenhoven groet hul matrieks 2019
Hoërskool Langenhoven se matrieks is klaar geskryf, geniet julle vakansie, julle verdien hierdie ruskans! Na ‘n lang eindeksamen is julle uiteindelik klaar en reg ... -
Hoërskool Langenhoven Oud-Leerders Presteer tydens Internasionale Toetsreeks
Lefebre Rademan en Michelle Benson van Zyl, oud-leerders van Hoërskool Langenhoven, het op Sondag, 1 Desember 2019 te Bellville Velodrome, die skool se naam ... -
Hoërskool Langenhoven se 2019 uitblinkers
Ons het onlangs ons eerste AWSUM Achievers-uitgawe gedruk waarmee ons skole se leerders wat tydens prysuitdelings presteer het die nodige erkenning en blootstelling gee. ... -
Sportvrou van die Jaar: Hoërskool Langenhoven
AWSUM stel graag Hoërskool Langenhoven se Sportvrou van die Jaar bekend: Tinka Fox Baie geluk met jou ongelooflike sportprestasies vir 2019. Wat sou jy ... -
Hoërskool Langenhoven Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie
Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 – 12 Desember 2019, deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie ... -
Op die AWSUM Rusbank met Hoërskool Langenhoven se hoofseun
Ontmoet Hoërskool Langenhoven se hoofseun Hendrik-Louis Fourie Wat is jou leierskapstyl: Demokratiese-leierskapstyl Wat is jou sterk en swakpunte: Sterkpunte: Ek glo ek is hardwerkend, ... -
Op die AWSUM Rusbank met Hoërskool Langenhoven se hoofdogter
Ontmoet Hoërskool Langenhoven se hoofdogter: Suria Denkema Wat sou jy sê is jou sterk- en swakpunte? Sterkpunte: Eerlik, georganiseerd, positief, entoesiasties Swakpunte: Kan ongeduldig raak ... -
Sportman van die jaar: Hoërskool Langenhoven
AWSUM stel graag Hoërskool Langenhoven se Sportman van die Jaar bekend: Reevin February Baie geluk met jou ongelooflike sport prestasies vir 2019. Wat sou ... -
Hoërskool Langenhoven redenaar deur na finaal
Nadia deur na finaal Nadia Enslin, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven, het op Saterdag, 13 Julie 2019, aan die Radikale Redenaars se Wes-Kaap ... -
Leerder van HS Langenhoven in Suid-Kaap gholfspan
Jan in Suid-Kaap Gholgspan Jan Human, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven, is in die Suid-Kaap o.19B-gholfspan, opgeneem. Hy gaan vanaf 29 September tot ... -
Hoërskool Langenhoven ruiters presteer
Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw, is in die SANESA Wes-Kaapspan van 2019, opgeneem. Hierdie Dasse-ruiters gaan vanaf 25 – 28 September 2019, ... -
Hoërskool Langenhoven Alumni inspireer
Marius Matthee Marius, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven in 1974, het gewys dat daar geen keer aan sy drome is nie. Marius het ‘n oorerflike ... -
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Afrikaans
Willandri Hanekom, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, neem op 15 Augustus 2019, aan ‘n OBOS Afrikaans Huistaal-kompetisie deel, en dring deur na die ...