Hoërskool Langenhoven leiers in Aksie
ADVERTISEMENT
Twee van Hoërskool Langenhoven se leerders, Anzé Gildenhuys en Chloë Abrahams, het van 8 tot 11 Desember die ATKV Jeugleiersimposium by Goudini Spa bygewoon — ’week vol waardevolle leierskapontwikkeling, groei en inspirasie! Dasse is trots op julle entoesiasme!!
![]()










