Laerskool Gericke Biblioteekprefekte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke se biblioteekprefekte vir 2023. Hulle is: Lila Jantjies, Glynné Nasson, Ilené Malherbe, Aisha Roode Hadia Ali, Addison Erasmus, Darronique Swartz, Alné Kotzé,Tayla Noble, Peter van den Berg .

Agter v.l.n.r.: Lila Jantjies, Tayla Noble, Peter van den Berg, Glynné Nasson, Ilené Malherbe, Aisha Roode Voor v.l.n.r.: Hadia Ali, Addison Erasmus, Darronique Swartz, Alné Kotzé









