HS Fichardtpark Hoofleiers en Leerderraad vir 2023
ADVERTISEMENT
HS Fichardtpark Hoofleiers en Leerderraad vir 2023
Hoofleiers:
- Mckyla van der Walt
- Jaco Grobbelaar
Onderhoofleiers:
- Helen Fourie
- Willie Volschenk
Leerderraadslede:
Dogters:
- Lize Ackerman
- Zanté Earle
- Susan Fowler
- Natasha Gertenbach
- Junél Herbst
- Cilethe Julies
- Olga Kotze
- Charné Linde
- Vivienne Lombard
- Kelinke Schnetler
- Kara Scholtz
- Martelize Swart
- Alicia Venter
Seuns:
- Ulrich Campher
- Dylan Fivaz
- Elfred Fleischman
- Regan Hunter
- Marco Huygen
- Corno Krause
- Ruan Lindeque
- Luke McIntyre
- Thomas Mostert
- Wiehan Mostert
- Edward Mpinga
- Dandré van der Merwe
- Johan Volschenk
Vier generasies van hoofseuns:
Tydens die Leerderraad-inhuldigingseremonie op Maandag, 29 Augustus 2022, was ons bevoorreg om vier generasies van Fichardtpark Hoërskool se hoofseuns teenwoordig te hê.
Hoofleiers 2023.Hulle is op die foto vlnr: Jandré van der Merwe (2021), Jaco Grobbelaar (2023), Dawie Botes (2022) en JT van der Walt (2020).
Leerderraad 2023.
4 generasies van Hooseuns.










