Hoërskool Framesby
-
Hoërskool Framesby bergfiets vaar puik teen Outeniqua
Hoërskool Framesby bergfiets vaar puik teen Outeniqua en wen 96-76. Seuns: (20 het deelgeneem) Alessandro Fanicchi 1ste Anrico Kleyn 2de Daniel Gillmer 3de Tian ... -
Hoërskool Framesby-atlete skitter by 10 Km-Padwedloop
Hoërskool Framesby-atlete skitter by 10 Km-Padwedloop. Sowat 15 Framesby-atlete het aan die St Albans-10km-padwedloop deelgeneem. Daar het 941 atlete aan dié gewilde wedloop deelgeneem. ... -
Hoërskool Framesby versterk sy Sportafdeling
Hoërskool Framesby versterk sy Sportafdeling. Nuwe 1ste span rugby voorspelerafrigter sluit 1 Augustus 2025 by ons aan. Stefan Willemse Professionele rugbyspeler- Current EPRU First ... -
Hoërskool Framesby ruiter het aan die PERC Arena Eventing-kompetisie deelgeneem
Hoërskool Framesby ruiter Megan Vorster het op 25 Mei 2025 aan die PERC Arena Eventing-kompetisie deelgeneem in die 65 cm Junior en Volwasse afdeling. ... -
Hoërskool Framesby danser het aan die Talent Africa Eastern Cape Regionals deelgeneem
Hoërskool Framesby danser Mienke Stofberg, Gr 8, het aan die Talent Africa Eastern Cape Regionals, Dans en Eisteddford, op 17 Mei deelgeneem. Sy het ... -
Windbuks skiet prestasie vir Hoërskool Framesby
Windbuks skiet prestasie vir Hoërskool Framesby. Danel van der Nest, Gr 10, het oor die laaste maand gereeld deelgeneem aan die Klub se ligaskietkompetisies ... -
Talent Africa prestasie vir Hoërskool Framesby
Hoërskool Framesby danser Zelri Smit Graad 9B, het aan Talent Africa deelgeneem en ‘n goud vir haar modern/contemp-dans en ’n high gold vir haar ... -
Hoërskool Framesby leerder vaar puik in drama kompetisie
Adriaan Ehlers (graad 9) het die Hoërskool Framesby by die Artscape vir die Proscenium-dramakompetisie verteenwoordig. Hy was een van 70 leerders, waarvan slegs 7 ... -
Hoërskool Framesby se Steelband het aan ‘n musiekkompetisie deelgeneem
Hoërskool Framesby se Steelband, Heavy Metal het Vrydag 16 Mei aan die SASMT “Into the Mix” musiekkompetisie deelgeneem. Hulle was een van tien bands ... -
Hoërskool Framesby leerder het aan die Into the Mix-musiekkompetisie deelgeneem
Hoërskool Framesby leerder Paul van Heerden het op Saterdag 17 Mei, aan die Into the Mix-musiekkompetisie deelgeneem. Die kompetisie word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse ... -
10 Km wedloop sukses vir Hoërskool Framesby tweeling
Heart Break Hill,Die Vermaak-tweeling van Hoërskool Framesby het in die Charlo 10km-wedloop geskitter. Die roete is bulterig en vol uitdagings. Kylie Vermaak behaal ‘n ... -
Hoërskool Framesby bergfiets uitslae
Hoërskool Framesby bergfiets uitslae. Skole-liga nr 2 18 Mei by Norm Hudlin. Seuns o.18 Alex Fanicchi 1ste Marko Delport 3de Tian Diedericks 5de Dogters ... -
Hoërskool Framesby het 6 provinsiale rugbyspelers
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Framesby provinsiale rugbyspelers: o.16 Grant Khomo-Jamiel Swarts o.18 Akademieweek-David Matyani; Calestin Felkers o.18 Cravenweek -Damién Witbooi;Jaiden Brewis0; Cole ... -
Hoërskool Framesby was die gasheerskool van die Oos-Kaapse Dink of Sink uitdunne
Op Saterdag 17 Mei was Hoërskool Framesby weer die gasheerskool van die Oos-Kaapse uitdunne van die opwindende Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Dit is vanjaar die ... -
Gevegskuns uitslae vir Hoërskool Framesby
Gevegskuns uitslae vir Hoërskool Framesby Anneke Grobler in Gr 11 en Nico Grobler in Gr 9, het op 10 Mei aan MASA OP-Provinsiale kampioenskappe deelgeneem. ... -
Hoërskool Framesby redenaars neem aan die 1ste uitdunrondte te Nico Malan deel
Op 26 April het die volgende Hoërskool Framesby leerders aan die 1ste uitdunrondte te Nico Malan deelgeneem en na die volgende rondte deurgedring. Gr ... -
Hoërskool Framesby het die SACEE “Public Speaking” aangebied
Hoërskool Framesby het die SACEE Public Speaking Challenge aangebied. Buitebeoordelaars het die kompetisie beoordeel. Patterson, Alexander Road High, Collegiate en Framesby het deelgeneem. Deelnemers ... -
Hoërskool Framesby voortrekker word gekies as gebiedsjeugleier
Hoërskool Framesby leerder Francois Smit in Graad 11 is as die gebiedsjeugleier vir die Oos-Kaap by die Kragga Kamma Komando gekies. -
Personeel prestasie vir Hoërskool Framesby
Baie geluk aan Hoërskool Framesby se eie juffrou Loftus wat in die Impalas Angels EP Masters damespan opgeneem is. Sy was in April deel ... -
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade prestasie vir Hoërskool Framesby
Hoërskool Framesby is trots op elkeen van ons leerders wat deurgedring het na die tweede rondte van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade wat op 15 ... -
Die musiekleerders van Hoërskool Framesby het die gehoor by hul Dolce-Musiekkonsert bekoor
Die musiekleerders van Hoërskool Framesby het die gehoor by ons Dolce-Musiekkonsert bekoor met pragtige melodieë. Fantasia met me. J Loots as dirigent en me. ... -
Netbal uitslae vir Hoërskool Framesby
Netbal uitslae vir Hoërskool Framesby: Netbal vs Despatch: 14A 25-16 Wen B 39-10 Wen C 28-4 Wen 15A 30-9 Wen B 47-4 Wen C ... -
Hoërskool Framesby slimkop is eerste in SA vir AdPhysics
Baie geluk aan Hoërskool Framesby slimkop Paul van Heerden wat na kwartaal 1, eerste in Suid-Afrika vir leerders in graad 11 vir AdPhysics geëindig ... -
Hoërskool Framesby atleet word ingesluit in die Afrika-Kampioenskappe
Hoërskool Framesby-atletiek wil graag Kayden Thorreson gelukwens met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse span wat aan die o.18 en o.20 Afrika-Kampioenskappe gaan deelneem. Kayden ... -
Hoërskool Framesby skut presteer aan die SA-Ope
Hoërskool Framesby leerder Ineke van Zyl het deelgeneem aan SA-Jaggeweerskiet-vereniging se Top 30 en SA-Ope op 9 en 10 Mei, te Volksrus Mpumalanga. Sy ... -
Hoërskool Framesby Landloopontwikkelingsliga uitslae
Landloopontwikkelingsliga : Kenton-on-Sea: Saterdag, 10 Mei 2025 Agtien Hoërskool Framesby-atlete het aan ‘n landloopliga by Kenton-on-Sea deelgeneem. Dit was die eerste keer dat Hoërskool ... -
Hoërskool Framesby sport vs Hudson Park
Hoërskool Framesby sport vs Hudson Park: Debat: verloor teen Hudson Park Skaak: wen 4.5 – 2.5 Hokkie 1ste Dogters 2-3 Verloor 2de Dogters 0-4 ... -
Hoërskool Framesby het 20 seuns deur na finale op-rugbyproewe
Meyer Sauerman: Die OP Finale Rugbyproewe vind op 16 en 17 Mei 2025 plaas. Baie geluk aan die volgende Hoërskool Framesby rugbyspelers . o..16 ... -
Hoërskool Framesby OP-Halfmarathonkampioenskappe
Hoërskool Framesby OP-Halfmarathonkampioenskappe: Ilke Wolmarans het aan die OP-Halfmarathon-kampioenskappe deelgeneem. Die roete was 500m langer as die vasgestelde 21,1 km. Ilke Wolmarans behaal nog ... -
Hoërskool Framesby leerders ontvang die Kragga Kamma-Kommando vir bywoning van Kaba Selfbehoudkamp
Die volgende Hoërskool Framesby leerders ontvang van die Kragga Kamma-Kommando vir bywoning van Kaba Selfbehoudkamp en voltooiing van die volgende spesialisasie : Selfbehoud Enye ... -
Hoërskool Framesby Landloopliga 3 uitslae
Landloopliga 3 uitslae vir Hoërskool Framesby Pearson 14 Mei 2025. Die derde liga het by Pearson plaasgevind. Framesby het in groot getalle opgedaag en ... -
Hoërskool Framesby swemmer verteenwoordig SA
Hoërskool Framesby swemmer Kaitlynne Horne het Suid-Afrika verteenwoordig tydens die “Africa Aquatics Junior Championships” wat in Egipte vanaf 29 April tot 3 Mei plaasgevind ... -
ABSA Wildeklawer-Toernooi uitslae vir Hoërskool Framesby
ABSA Wildeklawer-Toernooi uitslae vir Hoërskool Framesby. Netbaluitslae: 0.19 vs Menlo Park 18-29 Verloor vs Paarl GHS 19-32 Verloor vs Marais Viljoen 28-24 Wen vs ... -
Hoërskool Framesby sport uitslae vs Oakdale
Hoërskool Framesby sport uitslae vs Oakdale: Gholf Wen teen Langehoven Gim 8-0 Verloor teen Oakdale 0.5-7.5 Baie geluk aan Valentino Daniels (Gr. 8) wat ... -
Hoërskool Framesby debatspanne neem deel aan ATKV-debatkompetisie
Op 14 April het twee van Hoërskool Framesby se debatspanne aan die Oos-Kaapse uitdunne van die ATKV-debatkompetisie by Ooskus Gimnasium in Oos-Londen deelgeneem. Nie ... -
Hokkie uitslae vir Hoërskool Framesby
Hokkie uitslae vir Hoërskool Framesby: Kingswood-fees: 1ste Dogters vs Priory Gelykop 2-2 vs Kingswood Verloor 1-2 vs Glenwood House Gelykop 1-1 vs Victoria Girls ... -
Hoërskool Framesby landloop atlete presteer
Sowat 60 Framesby-leerders het aan die eerste landloopliga by Andrew Rabie deelgeneem. Hoërskool Framesby het- soos altyd- uitstekend gevaar: ons het drie van die ... -
Binneshuise krieket prestasie vir Hoërskool Framesby
Hoërskool Framesby leerder Kian Marais (Graad 8B) het die 0.14-OP Warriors verteenwoordig in die Binneshuise Krieket Interprovinsiale Toernooi wat vanaf 29 Maart tot 5 ... -
Hoërskool Framesby leerder presteer in judo
Hoërskool Framesby leerder Ben Bekker is 26 April gekies vir die Oos-Kaapspan om Nelson Mandela Baai by die Judo SA’s vanaf 30 Junie tot ... -
Hoërskool Framesby koor Fantasia bekoor by die Hoogland Koorfees
Laaste op die program het Fantasia die aand afgesluit by die Hoogland Koorfees met die mooiste melodieë. Mev. J Loots was die dirigent en ...