Hoërskool Framesby tennisspeler wen die Eden Mini 2
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby is baie trots op hierdie kampioen, Eben Peens, wat die afgelope naweek die Eden Mini 2 gewen het. Hy het ongelooflik goed tydens die toernooi gespeel. Hy het nie ‘n stel verloor tot by die eindstryd nie en die nommer een-speler in reguit stelle 6-4, 6-2 geklop! Ons is baie trots op sy prestasies en kan nie wag om te sien wat die toekoms vir hom inhou nie.
![]()










