Laerskool Stulting spog met Graadeentjie van die jaar
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting is baie trots op Lienke du Plessis wat aangewys is as graadeentjie van die jaar! Jy is ’n ware ster en ons wens jou baie geluk met hierdie pragtige prestasie. Hou aan groot droom en helder skyn!
![]()










