Nog ‘n wêreldwye eerste plek vir Hoërskool Volksrust se NT
ADVERTISEMENT
Nog ‘n wêreldwye eerste plek vir HS Volksrust se NT. Baie geluk aan NT Moolman, graad 12, wat sopas verneem het dat hy ‘n eerste plek behaal het in die BYSCC (Beijing Youth Science Creation Competition). Aanvanklik sou die kompetisie nie meer plaasgevind het nie, maar die BYSCC het verslae gelees en daarvolgens beoordeel. Ons by Volkies is super trots op NT, die enigste Suid-Afrikaner in die pryse!










