Hoërskool Jan van Riebeeck Graad 12 Top 3-akademiese presteerders
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jan van Riebeeck se matriekprysuitdeling het vir groot oomblikke en die viering van mooi prestasies gesorg! Baie geluk aan hulle top 3-akademiese presteerders in graad 12 vanjaar!
- Dux Leerder: Liela Simpson – 94.14%
- Silwer medalje: Stella Malan – 93.94%
- Brons medlje: Emma Bartel – 90.43%
Hulle is baie trots op hul, Jan van Riebeeckers, en sien met groot belangstelling en verwagting uit na hul puik uitslae aan die einde van die jaar!
Liela Simpson
Stella Malan
Emma Bartel
Emma Bartel, Liela Simpson & Stella Malan










