Author: Elandri Bester
Hoër Meisieskool La Rochelle skitter by Paul Roos Gimnasium se SR-bal
Hoër Meisieskool La Rochelle se seniorraad het op 25 Februarie 2026 Paul Roos Gimnasium se glansryke SR-bal bygewoon.Die La Rochelle-dogters het in hulle stylvolle aandrokke geblom ...Hugenote Laerskool se leerders opgeneem in Bolandspan vir SA Tweekamp
Hugenote Laerskool is baie trots om aan te kondig dat die volgende leerders in die Bolandspan, wat aan die Suid Afrikaanse Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem, ...Mini-krieket pret vir Laerskool Noord-Eind se jong spelers
Laerskool Noord-Eind se o.7 tot o.9 mini-krieketspelers het Saterdag, 21 Februarie 2026, deelgeneem aan Worcester Primêr se mini-krieketdag.Dit was ‘n dag vol krieket en hope pret.Die ...Hoërskool Outeniqua kondig hul Graad 8 VRL-leiers aan
Met groot trots kondig Hoërskool Outeniqua die verkiesing van die nuwe Graad 8-lede tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong leiers het reeds ...Curro Mosselbaai leerders neem deel aan interne redenaarskompetisie
Wat ’n aand van selfvertroue, insig en welsprekendheid! Curro Mosselbaai se leerders het hul stemme laat hoor tydens die Interne Redenaarskompetisie, waar passie, voorbereiding en moed ...Primêre Skool Naudeville atlete neem deel aan Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die volgende leerders van die Primêre Skool Naudeville, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Atletiekspan wat Saterdag, 28 Februarie gaan deelneem aan die ...Hoërskool Outeniqua leerders neem deel aan die Môreson Myl
Op Saterdag, 21 Februarie 2026 het Karli Karstens en Johane’ Burger van Hoërskool Outeniqua aan die jaarlikse Môreson Myl by Island Lake in die Wilderness deelgeneem.Dis ...Laerskool Park se spelers toon puik prestasies op die krieketveld
Laerskool Park se o.11’s en o.13’s het krieketwedstryde gespeel teen Laerskool Diaz.Dit was ’n middag vol goeie sportmangees en spanwerk. Die spelers het hul beste op ...Groot glimlagte en blink tande vir Curro Mosselbaai se jong leerders
Da Gama Dental het vir Curro Mosselbaai se Graad R- en Graad 1-leerders tandepasta- en tandeborsel-pakkies gestuur.Sulke gebare maak ’n groot verskil in die leerders se ...Hoërskool Outeniqua wys spangees by die Outeniqua chair challenge
‘n Besonderse dag by die Outeniqua Chair Challenge. Hoërskool Outeniqua se hokkie leerders en ouers het nie net ondersteun en die waterstalletjie beman om almal koel ...Laerskool Outeniqua se o.11A krieketspan vier n mooi oorwinning
Baie geluk aan die o.11A-krieketspan van Laerskool Outeniqua met hulle oorwinning teen Laerskool Knysna.Die seuns het met groot vasberadenheid en uitstekende spanwerk gespeel. Julle harde werk ...Unforgettable Tennis Tour for York High School
York High School’s tennis tour to Cape Town was an unforgettable experience both on and off the court. The team competed against Westerford High School and ...Die tennis is aan die brand by Laerskool George-Suid
Die o.11-spelers van Laerskool George-Suid het op 20 Februarie hulle staal gewys by die Wehmeyer Ferreira-toernooi van die GREAT Tennisakademie.Op 21 Februarie het agt oranjebal-spelers in ...Glenwood House School learner’s shines at Water Polo Tournament
An exceptional weekend of water polo for Glenwood House School at the Rob Charlton Tournament, hosted by Kingswood College.The boys produced a super performance throughout the ...Laerskool Park se atlete blink uit by NASHUA Atletiekbyenkoms
Op 19 Februarie het die atlete van Laerskool Park met trots deelgeneem aan die NASHUA-Atletiekbyeenkoms by Laerskool Outeniqua,en hulle het ongelooflik goed gevaar. Die kinders het ...A Perfect afternoon for the Grade 0 picnic at Elkanah House
The Grade 0’s at the Blouberg campus of Elkanah House recently enjoyed their much-anticipated Grade Picnic – an event that brought excitement, laughter, and joyful learning ...Milnerton Primary School’s Jordyn-Leigh Blazes to a Brilliant First Century
Milnerton Primary School are beyond proud of Jordyn-Leigh Els for an extraordinary performance on Friday,20 February! At just 12 years old (turning 13 in September), Jordyn-Leigh ...The Grade 3’s explore the World of Endangered Animals at Elkanah House
The Grade 3’s at the Sunningdale campus of Elkanah House have started an exciting Unit of Inquiry on Endangered Animals. They are learning what it means ...Another Angling crown for Sunningdale Primary School champion
Khloe Voget,a Grade 2 learner,of Sunningdale Primary School is the u.8 girls Western Cape Shore Angling Champion for the 2nd year.The last competition and Reward Seminar ...Blouberg International School crowned champions at Rondebosch Invitational
Congratulations to the Senior Basketball Team of Blouberg International School on being crowned the overall winners of the prestigious Rondebosch Invitational Basketball Tournament. The team delivered ...Van Riebeeckstrand Primary School shines in the pool
Van Riebeeckstrand Primary School’s swimming team competed yesterday in strong competition against Durbanville Primary, Kenridge Primary, Eversdal Primary and Table View Primary.They showed grit, focus and ...Melkbosstrand High School’s First Team Softball girls shine with double victory
Melkbosstrand High Schools’s first team softball girls secured two excellent wins on Friday against Rallim (9-1) and Elkanah (8-4).The girls played with great focus throughout and ...Dundee High School’s Top 10 Academic Achievers of 2025
Dundee High School’s Top Academic Achievers of 2025 represent a group of learners whose dedication, discipline, and passion for excellence have set them apart last year. ...Ligbron Akademie vir Tegnologie blink uit by Interhoër
Ligbron Akademie vir Tegnologie het met groot sukses aan die Wildeklawer Interhoër in Pretoria deelgeneem. Die byeenkoms is deur Hoërskool Oos-Moot aangebied.Die Liggies het in groep ...Cannons Creek Independent Primary School hosted annual camp out
On Friday 20 February, Cannons Creek Independent Primary School hosted its annual Camp Out event. This much-anticipated calendar highlight saw families exchanging their warm beds at ...New Horizon College Bethlehem recognised for Academic Excellence
New Horizon College Bethlehem had the honour of attending the Thabo Mofutsanyana Education District Well Done Function held on Friday, 20 February 2026, where the school ...Laerskool Durbanville leerders in die Top 5 van WKOD Spelkompetisie
Ter viering van Internationale Moedertaaldag het die WKOD ‘n spelkompetisie vir Graad 4-leerders op Saterdag, 21 Februarie 2026 by die Iziko Museum gehou.Twee van Laerskool Durbanville ...Mr & Miss New Horizon College Harrismith
What an event to remember! From confidence-filled walks and powerful speeches to elegance, talent, and unforgettable moments on stage — the Mr & Miss New Horizon ...Hoofleiers by Laerskool Bellville-Noord aangewys
Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 20 Februarie, hulle hoofleiers van 2026 aangewys. Dit het plaasgevind op dieselfde oggend wat die Graad 7’s hul balkies as lid van ...Cannons Creek Independent School beats Milnerton High school in Indoor hockey
On 4 February, the 1st team Indoor Hockey from Cannons Creek Independent School played against Milnerton High School and won 2 – 1. The player of ...Volksrust High School’s hostel learners is having big fun
From 26 to 30 January 2026, Volksrust High School,hostel girls enjoyed a well-deserved week of fun and bonding just before test season began. It was the ...Sport results from Maritzburg College
Maritzburg College enjoyed an exceptional week of sporting achievement, with standout performances across basketball, canoeing, cycling, water polo, and tennis. The highlight events included the Jenny ...Laerskool Bellville-Noord se krieketseisoen begin op ‘n goeie noot
Die krieketseisoen het op ’n uitstekende noot vir Laerskool Bellville-Noord afgeskop, met twee indrukwekkende oorwinnings wat sommer vroeg reeds die span se vasberadenheid en harde werk ...Laerskool Noord-Eind leerders neem deel aan skaakproewe
Die volgende leerders van Laerskool Noord-Eind het Saterdag, 14 Februarie 2026, aan die Kaapse Wynland skaakproewe deelgeneem: Ruan Beukes Rian Beukes Nelio van Blerk MC van ...Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord hou piekniek
Vrydagaand, 13 Februarie, het die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord weer ‘n Sterrekykpiekniek by die Taalmonument bygewoon. Die vorige piekniek in Januarie was kortgeknip deur wolke en ...Laerskool Courtrai leerders neem deel aan skaakproewe
Laerskool Courtrai se skaakleerders het verlede Saterdag, 14 Februarie, aan die eerste rondte van die Kaapse Wynland skaakproewe in Ceres deelgeneem.Laerskool Courtrai het drie medaljewenners by ...International Championships for Milnerton Primary learner
Gianna Khusal from Milnerton Primary School has been selected to represent South Africa at the prestigious International Championships for Performance Arts (ICPA) taking place in Barcelona, ...Laerskool Bellville-Noord leerders geniet Valentynsdag
Laerskool Bellville-Noord ondersteun die OOV met ‘n Valentynsdagprojek. Hulle het Valentynsdag op Vrydag 13 Februarie gevier. Die kinders kon spesiale en heerlike valentynsdagkoekies koop en gewone ...AquaPark Sneak Peek for St Charles College
After more than a year of watching Jolivet cricket field carefully transform into South Africa’s premier swimming destination, the St Charles College staff and boys were ...Mr & Miss New Horizon College Bethlehem 2026
The Mr & Miss New Horizon College event, hosted on 13 February 2026 at New Horizon College Bethlehem, proved to be a truly outstanding and memorable ...








































