Laerskool Outeniqua se o.11A krieketspan vier n mooi oorwinning
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o.11A-krieketspan van Laerskool Outeniqua met hulle oorwinning teen Laerskool Knysna.Die seuns het met groot vasberadenheid en uitstekende spanwerk gespeel. Julle harde werk op die oefenveld begin nou mooi vrugte afwerp – hou so aan!
![]()










