Hoërskool Punt
Hoërskool Punt netbal skitter op nasionale vlak
Hoërskool Punt vier met groot trots die uitsonderlike prestasie van vier talentvolle netbalspelers wat hierdie week die eer het om die Wes-Kaap te verteenwoordig ...ATKV-Debat prestasie vir Hoërskool Punt
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op ons leerders wat aan die ATKV-debat deelgeneem het en uitstekend presteer het! Die volgende spanne het deurgedring na ...Hoërskool Punt leerder presteer aan stoei
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg wat aan die WP Abraham Geldenhuys-toernooi deelgeneem het. Ruan het in die o.20 Ope-kategorie aan ...Hoërskool Punt atleet hardloop sterk aan die Cape Town Marathon
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Dian Barkhuizen se uitstekende prestasie tydens die Cape Town Marathon se 10 km-wedloop! Dian het: as die 5de ...Uitstekende tyd vir Hoërskool Punt atleet onderwyser
Juf. Anneri Meiring het ’n besondere prestasie behaal toe sy die Kaapstad Maraton in ’n uitstekende tyd van 3:54 voltooi het — boonop haar ...Gimnastiek prestasie vir Hoërskool Punt
Baie geluk aan Talesha Nel wat uitstekend presteer het tydens die Madiba Cup: Interprovinsiale Trampolien- en Tuimelkompetisie. Talesha het die volgende uitslae behaal: Dogters ...Hoërskool Punt Rekenaarolimpiade prestasies
Hoërskool Punt leerders het hul staal gewys tydens die Rekenaarolimpiade – ’n uitdagende kompetisie waar logiese denke en skerpsinnigheid die sleutel tot sukses is! ...Wat ’n puik dag op die baan vir Hoërskool Punt netbal
Netbaluitslae Hoërskool Punt vs Hillcrest. Wat ’n puik dag op die baan vir Hoërskool Punt netbal! o.18 wen 35–5 o.17 wen 20–6 o.15 wen ...Indoor Cricket achievement from Point High School
Point High School are incredibly proud of Nathan Rodrigues, Christiaan Krugel, and Phillip Lerm, who represented Eden at the ICSA Junior IPT Indoor Cricket ...Triathlon athlete represented Point High School on the international stage
On 28 & 29 March, Wian Gildenhuys proudly represented Point High School at the Africa Premium / Junior Triathlon Cup & SA Standard Triathlon ...Hoërskool Punt kwartaal 1 Top 20 akademiese presteerders
Baie geluk aan Hoërskool Punt Top 20 akademiese presteerders! Julle volgehoue harde werk, toewyding en strewe na uitnemendheid het werklik vrugte afgewerp. Ons is ...Hoërskool Punt atlete is gereed vir die SA Jeug Atletiekkampioenskappe
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op hierdie groep atlete wat hierdie naweek in Germiston aan die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe gaan deelneem! Hierdie kampioenskappe bring ...Skaakprestasie vir Hoërskool Punt
Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Raynier Claassen en Reuben Daniels wat gekies is om aan die SA Geslote Skaakkampioenskappe deel te neem! Die ...Point High School learners representing excel in Lifesaving
Well done to Elih and Jourdaine on representing Marlin Lifesaving at the Western Cape Lifesaving Nipper Championships as part of the greater Eden Lifesaving ...Punt High School Gr 8 Blazer Ceremony
What an unforgettable day! Punt High School’s Grade 8 learners received their blazer jackets – a special milestone that officially welcomes them into the ...Hoërskool Punt se toutrekspan presteer in Buffelsjags
Wat ’n naweek vir Hoërskool Punt se toutrekspan in Buffeljags! Ons het met trots deelgeneem en gewys ons is hier om te groei én ...Hoërskool Punt is reg om lewens te red
Hoërskool Punt is reg om lewens te red! 17 van Hoërskool Punt se leerders het die afgelope twee naweke die Noodhulp-kursus (Level 3 Advanced) ...Hoërskool Punt leerders neem deel aan die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi
Hoërskool Punt leerders Jean Schoeman en Anke van der Westhuizen neem tans deel aan die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria en verteenwoordig Eden met ...Hoërskool Punt leerders neem deel aan die Spring In Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Hoërskool Punt span redenaars wat aan die Spring In Redenaarskompetisie in Pretoria deelgeneem het en as Nasionale Wenners aangewys is! Heini ...Hoërskool Punt leessentrum prefekte vir 2026
Baie geluk aan die vier leerders van Hoërskool Punt wat as prefekte vir die Leessentrum vir 2026 verkies is! Hulle gaan hulp verleen met ...Meet the Junior Town Council Leaders of Punt High School
Meet Punt High School Junior Town Council Leaders! Congratulations to our newly elected Junior Town Council Executive Members: Imbo Ngcizela (Mayor) Linathi Fundakubi (Deputy ...Punt High School cricket news
Well done to all Punt High School talented players who have been selected for the Badgers Cricket teams we’re proud of you!Hoërskool Punt kondig hoofleiers vir 2026 aan
Baie geluk aan Hoërskool Punt se Hoofleiers vir 2026 : Hoofseun: Rossouw Gericke Hoofdogter: Imbo Ngcizela Onderhoofseun: Linathi Fundakubi Onderhoofdogter: Amber Denny Hierdie vier ...Uitmuntende Prestasie deur Hoërskool Punt entrepreneur
Tawananyasha Bandason het deelgeneem aan die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie — ’n landswye wedstryd waaraan jong entrepreneurs van regoor Suid-Afrika deelgeneem het. Dit was ...SA stoei prestasie vir Hoërskool Punt
Met groot trots deel ons dat Ruan van Rensburg gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig tydens die SA Presidential Championship van 8–11 Oktober 2025 ...Hoërskool Punt se graad 8 spanredenaar-groep is nasionale wenners
Hoërskool Punt se graad 8-spanredenaar-groep – Joe Alberts, Chamé Strydom, Lienka Pretorius en Gisela Otto – het die ATKV Digi Spanpraat-kompetisie gewen en is ...Tennisprestasie vir Hoërskool Punt
Hoërskool Punt Jean Schoeman het die afgelope naweek aan die Eden Mini 5 in George deelgeneem. Hy en sy spanmaat het ’n 2de plek ...Hockey achievement from Point High School
A huge congratulations to Matth Domingo for being selected to play in the 7th edition of the Cape Town Premier Hockey League! He will ...Krieket prestasie vir Hoërskool Punt
Baie geluk aan die Hoërskool Punt krieketspelers wat gekies is vir die 2de rondte SWD-proewe! o.15:Kanu Potgieter, Luke Constance, Endi Fundakubi, Navan-Lee Skeffers, Limi ...Hoërskool Punt leerder verwerf goud plus met haar pragtige stem
Baie geluk aan Hoërskool Punt se Mika Oosthuizen wat GOUD Plus verwerf het met haar solo sang! Sy is geprys vir haar natuurlike en ...Hoërskool Punt se dogtershokkie is tans 37ste in SA
Hoërskool Punt se dogtershokkie is tans 37ste in Suid-Afrika! Hierdie uitstekende prestasie is die gevolg van die gekombineerde uitslae van ons o.14A, o.16A en ...[Interview] Punt High School – First team boys’ hockey captain – Matth Domingo
Read the special edition newspaper for Classic Clash between Langenhoven Gimnasium and Hoërskool Punt here. Filled with team photo’s, interviews and all the action. ...[Onderhoud] Hoërskool Punt Eerstespan dogtershokkiekaptein – Chardonay Roux
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Punt Eerstespan netbalkaptein – Nadia Wentzel
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Punt Eerstespan rugbykaptein – Steven Terblanche
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...Internasionale Rugby uitslae vir Hoërskool Punt
Hoërskool Punt se rugbyspanne het teen toerspanne van die gesogte The King’s School, Canterbury van Londen uitgedraf – en ons spelers het behoorlik hulle ...Stoeiers maak Hoërskool Punt trots
Twee van die graad 11-leerders van Hoërskool Punt, Ruan van Rensburg en Ryan Haagendoorn, het tydens die vakansie aan die SA Stoeikampioenskappe deelgeneem. Ruan ...Hoërskool Punt leerder verteenwoordig SWD by FNB o.16 Meisies-Rugbyweek
Hoërskool Punt leerder Elizka la Grange verteenwoordig SWD by FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. Baie geluk aan Elizka la Grange, wat van 30 Junie tot 4 ...Hoërskool Punt dogters is gereed vir die Interdistrikte Netbaltoernooi – Riversdal
Interdistrikte Netbaltoernooi – Riversdal. Baie sterkte aan die dogters van Hoërskool Punt wat Eden gaan verteenwoordig tydens die interdistrikte netbaltoernooi wat van 17–19 Julie ...SA Netbalkampioenskappe 2025 prestasie vir Hoërskool Punt
Baie geluk aan Haylee-Rose Erasmus wat van 30 Junie tot 2 Julie deel was van die Wes-Kaap o..14 Cedars-netbalspan by die SA Netbalkampioenskappe wat ...









































