Wat ’n puik dag op die baan vir Hoërskool Punt netbal
ADVERTISEMENT
Netbaluitslae Hoërskool Punt vs Hillcrest. Wat ’n puik dag op die baan vir Hoërskool Punt netbal!
- o.18 wen 35–5
- o.17 wen 20–6
- o.15 wen 34–3
Baie geluk aan ons dogters met drie sterk oorwinnings! Julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë wys beslis vrugte.










